Indien die grondeienaar 'n maatskappy is*:Handelsnaam indien van toepassing en verskil van maatskappy, besigheid of vennootskapsnaam.
Titel (i.v.t)
N.B. Voltooi alle velde Hierdie is 'n nuwe registrasie of 'n wysiging aan 'n bestaande registrasie gemerk met 'n kol (*). (vir 'n wysiging aan 'n bestaande registrasie, verstrek registernommer ... )*
Weergawe 1.13 p 3 of 3
Land van vestiging
Kontaktelefoonnommer gedurende kantoorure area/sel kode uitbr.
Eienaarskap van eiendom merk slegs een met 'n kruis X a applikant besit eiendom b applikant huur eiendom c eiendom is gemeenskapsgrond
Voorletters (i.v.t)
Van of naam van eienaar
Identifikasienommer (indien van toepassing) vervaldatum
Indien die eiendom opgemeet is, voltooi die volgende:a Landmeter-Generaalkantoor b administratiewe distrik of registrasieafdeling c plaasnommer d gedeelte van eiendom e titelaktenommer f titelaktedatum
Indien die eiendom nie opgemeet is nie, voltooi die volgende:a landrosdistrik of plaaslike owerheid b van en voorletters van die leier van die dorp, gemeenskap of stamowerheid
Soort grondeienaar (merk net een)
g Landmeter- Generaal kadastrale kode ----
Is u 'n lid van 'n Watergebruikersvereniging? nee ... ja ... (indien ja, verstrek naam hieronder)
Ander Beskrywing van ander bv. ID, besigheidsregistrasienommer Land van uitreiking indien id buitelands is.
nommer openbare maatskappy, privaat maatskappy, maatskappy sonder winsbejag, waarborgmaatskappy, eksterne maatsakappy, genkorpereerde privaatmaatsappy,beslote korporasie.
Straatadres (slegs as dit verskil van posadres)
Naam van eiendom waar watergebruik plaasvind plaasnaam, standplaasnommer of naam van gemeenskap; beskrywing volgens Titelakte indien van toepassing, of die naam van die landbouhoewe, plaas, dorp of stad 
Straatadres (indien verskillend van posadres)
