Sekuriteitsmaatrels is in plek om ongemagtigde toegang te voorkom Ja Nee
Watter siekte toestande word hier ondervind en wat is die gesondheids status van die populasie wat bedien sal word?
Voorsien die name en adresse van bestaande gesondheidsdienste in die gebied waar die voorgestelde diens aangebied sal word.
Posadres van Aansoeker
Faksnommer van Aansoeker - -
Huis Telefoonnommer - -
C. BESIGHEIDSADRES
Daar sal genoegsame en voldoende beligting wees. Ja Nee
Besigheidstelefoonnommer - -
Voorsien inligting ter stawing van die behoefte vir 'n lisensie in die aangewese area. Bv populasie ensovoorts.
F: KRITERIA VIR 'N LISENSIE
'n Yskas vir hitte-sensitiewe medisyne en entstowwe sal beskikbaar wees. Ja Nee
Die vloeroppervlakte van 'n gladde ondeurdringbare materiaal wees Ja Nee
Daar is/sal 'n toepaslike metode om tablette en kapsules te tel wees Ja Nee
Daar is/ sal 'n aparte fasiliteit wees om hande te was Ja Nee
D. INLIGTING VAN AANSOEKER
Alle geskeduleerde medisyne sal geberg/uitgestal word in areas wat ontoeganklik is vir die publiek. Ja Nee
Volle name van Aansoeker
Klinieke Afstand vanaf voorgestelde diens Bereikbaarheid
Primre Gesondheid Sorg Verpleegkundige Mediese Praktisyn
Dui die geografiese area wat bedien sal word aan.
Ander Verwante Gesondheidspraktiseerders Vermeld Bevoegdheid
Kan 'n pasint inligtingspamflet per produk geresepteer voorsien word?
Straat Adres van Aansoeker
Identiteitsnommer van Aansoeker
Alle werksoppervlaktes sal afgewerk wees met 'n gladde ondeurdringbare en wasbare materiaal Ja Nee
F: KRITERIA VIR 'N LISENSIE - VERVOLG Vir Kantoor Gebruik
Straat Adres van aansoeker
Wat is die grootte van die populasie in die bedieningsarea van die apteek?
Ander dienste (Dui die tipe diens aan) Afstand vanaf voorgestelde diens Bereikbaarheid
-D D M M J J J J DATUM: i Bogenoemde apteek sal bedryf word onder direkte persoonlike toesighouding van die verantwoordelike apteker. iiiDie inligting verskaf is waar en korrek. AANSOEKER SE ...
Volle name, hoedanigheid, adres en kontak besonderhede van Kommissaris van Ede
E-pos adres
Aansoeker se van
Voorsien 'n bewys van betaling van 'n nie terugbetaalbare fooi vir 'n lisensie.
Alle kaste en rakke sal afgewerk wees met 'n gladde ondeurdringbare en wasbare materiaal Ja Nee
Bevoegdhede (Merk met X) Voorsien 'n gesertifiseerde afskrif as bewys van suksesvolle voltooiing van die supplementre resepeteringkursus
Die presiese geografiese ligging van die perseel.
Kwalifikasie (s)
Is daar geskikte en voldoende metodes vir die wegdoen van afval produkte. Ja Nee
A. ALGEMENE INLIGTING: Vir Kantoor Gebruik
Die temperatuur in die resepteerafdeling sal onder 250 C wees Ja Nee
Apteke Afstand vanaf voorgestelde diens Bereikbaarheid
Daar is /sal 'n geskikte reeks resepteringshouers vir mediese produkte wees Ja Nee
Daar is/sal 'n aparte fasiliteit wees vir die skoonmaak van toerusting Ja Nee
Hospitale Afstand vanaf voorgestelde diens Bereikbaarheid
Voorsien bewys van kennis gewing deur middel van publikasie in 'n plaaslike koerant in die gebied waar die aansoeker bedoel om te praktiseer, van sy bedoeling om aansoek te doen vir 'n lisensie DATUM VAN PUBLIKASIE:
B. HUIS ADRES
