Die stokvis langlyn vissery is nie kapitaal intensief nie. Die stokvis langlyn vissery is toegespits op die vang van prima kwaliteit stokvis vir uitvoer na Europa en die waarde van prima kwaliteit stokvis is ongeveer 50% hor as stokvis wat met treilnet gevang word. Die totale waarde van vis wat gevang word in die stokvis langlyn vissery word geskat in die omgewing van R 130 miljoen per jaar. Die markwaarde van vaartuie wat gebruik word in die vissery word geskat in die omgwing van R 750 miljoen.
Aansoekfooie en heffings ... 13
Multi-sektor betrokkenheid ... 13
Vaartuie en visvang aanwending
Wat aansoeke van regtehouers betref, sal die Departement die kwantum vir die 2005 seisoen as vertrekpunt neem en verder di van regtehouers wie se aansoeke onsuksesvol was, of wat nie aansoek gedoen het nie, proporsioneel hiertoe byvoeg. Die volgende kwota poele sal geld:
Aansoekers sal oorweeg word met inagneming van beleggings gemaak in die stokvis langlyn vissery.
Veertig persent van die TTV sal herverdeel word op grond van punte tellings verkry, insluitende transformasie.
Die stokvis langlynvissery verskaf ongeveer 6 800 werksgeleenthede. Werknemers ter see, verdien gemiddeld ongeveer R38 500 per jaar en in die algemeen heers daar billike arbeidspraktyke.
Papier kwotas: 'n papier kwota soos gedefinieer in die Algemene Beleid sal uitgesluit word.
Vissery bestuursareas ... 14
Die Departement sal voorkeur verleen aan daardie aansoekers wat hulle werknemers voorsien het van -
standhoubare gebruik en in besonder vermindering in by-vangste asook die biologiese en ekologiese impak van langlyn vangste;
Die aanmoediging van verdere belegging in vaartuie, infrastruktuur en werksgeleenthede, in besonder deur voorheen benadeelde indiwidue.
Aansoeke van nuwe deelnemers sal moet aantoon of hulle in 'n vaartuig bel het, en in watter vorm. Hulle sal ook moet aantoon of hulle bel het in bemarkingsinisiatiewe en of hulle toegang het tot bemarkingsfasiliteite.
Die Minister van Omgewingsake en Toerisme is van voorneme om die artikel 18 magte om kommersile stokvis langlynregte toe te ken in terme van artikel 79 van die Wet op Lewende Mariene Hulpbronne ("die WLMH"), aan 'n senior beampte van die Departement te delegeer.
Alhoewel die Departement die konsolidering van regtehouers in hierdie vissery sal aanmoedig, bly dit gekant teen monopolie wat tot nadeel kan wees vir die kleiner regtehouers. Die Departement gaan nie op hierdie stadium 'n maksimum drumpelwaarde van die TTV wat een enkele reghouer oor mag beskik of beheer, vasstel nie, maar sal die situasie dophou om te verseker dat geen groter reghouer optree op 'n manier wat indruis teen billike mededingingspraktyke nie.
a Transformasie ... 8
Oorkoepelende sektor doelwitte ... 5
Konsolidering van regtehouers is egter ondeworpe aan die Departement se benadering tot monopolie. (verwys na paragraaf 11.5 hieronder).
Die Departement is van voorneme om die aantal regtehouers te verminder van die huidige 207 regtehouers en 104 vaartuie. Die vlak van transformasie in die vissery is bevredigend en 'n groot aantal KMO's is daarin werksaam. Nuwe deelnemers sal dus slegs aanvaar word in die plek van regtehouers wat swak presteer het.
n funksionele boot moniteringstelsel het;
Vaartuie en visvang aanwending ... 15
die aantal voltydse werksgeleenthede wat verskaf word en om die verdere omskakeling van deeltydse na voltydse werksgeleenthede aan te moedig;
Stokvisvoorrade word tans baie konserwatief bestuur. Die TTV vir stokvis is nog elke jaar sedert 2003 verminder en verdere verminderings mag dalk nodig wees.
In die geval van bestaande regtehouers, sal werksgeleenthede geskep per ton vis gevang gedurende die medium termyn regstoekenningsproses, in berekening gebring word. Die Departement sal ook kyk na die loonverskille tussen die hoogs-en laagsbesoldigde werknemers.
Of werknemers aandeelhouers is in die aansoeker en die omvang van hulle voordele;
Belegging in bemarkingsinfrastruktuur. Die Departement sal aansoeke van regtehouers wat bel het in stokvis bemarkingsinisiatiewe, beloon.
Oorkoepelende sektor doelwitte
Die ekosisteem benadering tot vissery bestuur ... 14
Die vermindering in by-vangste en die uitskakeling van impak op vols;
Suksesvolle nuwe deelnemers sal 'n basiese kwantum ontvang wat gelykstaande is aan die laagste kwota wat toegeken is vir 'n suksesvolle aansoek van 'n reghouer.
die feit dat stokvis hulpbronne goed bestuur word met gegewens wat betroubaar en op datum is, sal die Departement kommersile regte toeken vir 'n periode van 15 jaar (01 Januarie 2006 tot en met 31 Desember 2020). Elke reghouer sal egter met gereelde tussenposes getoets word teen vooraf vasgestelde prestasie maatstawwe (verwys na Paragraaf 13 verder aan).
Vorm van die aansoeker: Aansoeke sal slegs oorweeg word van entiteite wat ingelyf is in terme van die Wet op Beslote Korporasies, 69 van 1984 en die Maatskappyewet, 61 van 1973. Aansoeke van natuurlike persone (d.w.s indiwidue of eenmansake) en trusts sal nie oorweeg word nie.
n goedgekeurde wimpellyn het "streamer" of "tori line" wat in plek moet wees wanneer ook al 'n langlyn gestel is. Die wimpellyn moet ontplooi wees reg bokant die hooflyn, met dien verstande dat as twee wimplellyne gebruik word, hulle ontplooi moet word aan beide kante van die hooflyn; en wat aangepas is om te verseker dat enige afval gedompel word aan die teenoorgestelde kant van waar die lyne ingetrek word.
Kwantum kriteria ... 12
Suid-Afrika se stokvis getalle word tans bestuur in terme van 'n konserwatiewe bestuursplan, omdat daar besorgdheid bestaan dat die huidige vlak van visvangpoging nie standhoubaar sal wees nie, weens 'n afname in vangste en toename in visvang doeltreffendheid. In die langlyn vissery het die toetrede van groot getalle nuwe deelnemers tot groot onsekerheid gelei en verder tot 'n tekort in wesentlike belegging in infrastruktuur en menslike hulpbronne.
die behoefte om die ekonomiese stabiliteit wat tans in hierdie vissery heers te handhaaf;
Aanvullend tot die uitsluitingskriteria wat genoem word in die Algemene Beleid op Visserye met betrekking tot onbehoorlike indiening en wesentlike tekortkominge, sal die volgende uitsluitingskriteria van toepassing wees op aansoeke van beide bestaande regtehouers en nuwe inkomelinge:
Die stokvis langlyn vissery vind plaas langs die Westelike en Suid-Westelike kuslyn. Die vissery word bedryf vanuit die hawens van Port Nolloth tot by Port Elizabeth. Dit vind plaas in diepwater en kuswater. Kusgebonde stokvis langlyn vangste word beperk tot 'n maksimum van 4000 vishoeke per lyn. Diepwater langlyn vangste mag slegs plaasvind op 'n diepte van meer as 110 meter en is beperk tot 'n maksimum van 20 000 vishoeke per lyn. Daar is 'n verskil tussen die soort vaartuie en die bedryfskoste in die kus-en diepsee sektore van die vissery.
Die prosedure vir die toekenning van medium termyn regte... 5
Alhoewel die volgende kriteria oor die algemeen van toepassing sal wees op aansoeke van regtehouers sowel as nuwe deelnemers sal dit verskillende gewig dra by die twee groepe.
Regtehouers in die stokvis langlyn vissery word nie verhoed om regte te hou in Groep A of Groep B visserye nie. Regtehouers in die stokvis langlyn vissery (insluitende hulle beherende aandeelhouers en lede van die uitvoerende bestuurspan) sal nie toegelaat word om kommersile visvangregte in Groep C of Groep D visserye te hou nie.
Duur van regte ... 6
Geskikte vaartuie ... 13
Evalueringskriteria ... 7
Dit is nodig dat daar bel moet word in van die kleiner Suid-Afrikaanse kusdorpe. Die Departement sal gevolglik voorkeur gee aan daardie aansoekers, veral die kleiner regtehouers, wat kies om hulle vangste aan land te bring en te laat verwerk buite die groot stedelike gebiede soos Kaapstad en Port Elizabeth. Groter stokvis langlyn regtehouers wat reeds bel het in fasiliteite in Kaapstad en Port Elizabeth, sal nie gepenaliseer word nie.
Die Departement vereis dat elke regtehouer 'n heffing betaal op al die geteikende vis wat aan land gebring word. 'n Aantal regtehouers het, of nie hulle heffings betaal nie, of het vangste onderrapporteer, onder andere om die betaling van heffings vry te spring. Laasgenoemde groep sal heeltemal uitgesluit word. Die eersgenoemde groep (diegene wat glad nie heffings betaal het nie) sal gepenaliseer word in die vergelykende opwegingsproses, soos wat hieronder uiteengesit sal word. Maar in die geval van aansoeke van regtehouers wat steeds kwalifiseer vir regte, sal 'n visvangpermit nie uitgereik word nie, totdat die totale bedrag heffings betaalbaar (plus rente) aan die Departement betaal is nie.
Om hierdie rede het die Departement 3 000 ton vasgestel as die maksimum toelaatbare jaarlikse by-vangs van koningklip, wat op die stokvis vissery as geheel van toepassing sal wees. Aansoeke van regtehouers sal moet aantoon watter maatrels hulle getref het, of gaan tref, om te verseker dat hierdie beperkings op by-vangste nagekom sal kan word.
Sektorale profiel ... 4
die transformasie profiel van die vissery;
nakoming van die toepaslike wette en regulasies.
Duur van regte
e Plaaslike ekonomiese ontwikkeling ... 10
h Nie-betaling van vissery heffings ... 11
Nie-gebruik: Regtehouers wat versuim het om hulle medium termyn kommersile stokvis langlyn regte te gebruik tussen 2002 en 2004, sal nie weer regte ontvang nie.
Die stokvis langlyn vissery is in 2001 geidentifiseer as ideaal geskik vir die bemagtiging van klein en medium grote ondernemings en van vissermanne uit voorheen benadeelde groepe. Gedurende 2001 en 2002 het die Departement 207 kommersile stokvis langlynregte toegeken vir 'n vierjaar periode. Voorheen benadeelde indiwidue beheer nou 90% van die TTV en 80% van die regtehouers is klein en medium grote ondenemings. Deur hierdie toekenningsproses is die Departement se doelwitte met betrekking tot die bemagtiging van voorheen benadeelde indiwidue en die van klein-en medium grote ondernemings, bereik.
Aansoeke van regtehouers sal oorweeg word deur te kyk na hulle prestasie in die langlyn vissery en resultate getoon oor die medium-termyn regte periode.
Die prosedure vir die toekenning van medium termyn regte.
Daar is tans 104 stokvis langlyn vaartuie wat werksaam is in Suid-Afrikaanse waters. Met huidige gebruik voorsien die Departement dat baie regtehouers nog vaartuie sal wil aanskaf na die toekenning van langtermyn visvangregte. Die visbron is al reeds onderworpe aan onstandhoubare aanwendingsvlakke. Die Departement sal dus die kumulatiewe effek van nuwe of addisionele vaartuie in hierdie vissery versigtig bestudeer. Regtehouers sal nie toegelaat word om vaartuie aan te skaf wat tot veel groter pogings instaat is as hulle toegewysde kwantum nie. Verder sal die Departement ook met die Bydryfsliggaam van die Visvangsektor Visserye oorleg pleeg oor die toevoeging van verdere of nuwe vaartuie in die vissery.
Die Departement sal gunstige oorweging skenk aan aansoeke van regtehouers wat onderneem om te bel in die kleiner vishawens soos Port Nolloth en Mosselbaai en hulle vangste daar aan land te bring.
Die voortgesette voorkeur aan aansoekers wie se geregistreerde besigheidsadres in die Oos-Kaap is; en
Vergelykende balanseringskriteria ... 8
Aansoeke sal gesif word volgens 'n stel "uitsluitingskriteria". Aansoeke van nuwe inkomelinge en bestaande regtehouers sal daarna afsonderlik oorweeg word in terme van 'n stel gelaaide "vergelykende balanseringskriteria". 'n Afsnypunt in terme van punte toekenning sal dan bepaal wie die suksesvolle aansoekers is. 'n Gedeelte van die TTV sal dan toegeken word aan elke suksesvolle aansoeker ooreenkomstig 'n stel "kwantumkriteria".
Inleiding ... 3
Die Departement se oogmerk in die toekenning van langtermyn visvangregte in hierdie vissery is, om die huidige vlak van transformasie te handhaaf of daarop te verbeter. Gevolglik sal aansoekers oorweeg word en 'n punte telling ontvang ooreenkomstig die volgende -
Permit voorwaardes vir hierdie vissery sal jaarliks uitgereik word. Die permit voorwaardes wat van toepassing is op die vissery vir die 2005 seisoen word aangeheg as Bylae A. Belanghebbendes word genooi om kommentaar te lewer op hierdie permit voorwaardes.
Uitsluitingskriteria ... 7
Die aansoekfooi vir die stokvis langlyn vissery sal vasgestel word met verwysing na die volgende:
Prestasie Meting ... 16
Die fasilitering van verdere navorsing oor die impak van langlyn vangste op stokvis getalle;
Wat aansoeke van regtehouers betref, sal die Departement in besonder die volgende in ag neem:
Die Departement sal voorkeur verleen aan aansoekers wat staat maak op stokvis langlyn vangste vir 50 persent of meer van hulle bruto jaarlikse inkomste. Aansoekers of hulle beherende aandeelhouers wat enige inkomste verkry van bronne buite die visvangindustrie, sal gepenaliseer word.
Aansoekfooie en heffings
Die stokvis langlyn vissery skep ongeveer 3 600 pemanente werksgeleenthede en 'n verdere 3 200 deeltydse werksgeleenthede. Meer as 90% van hierdie werksgeleenthede word gevul deur voorheen benadeelde indiwidue. Die gemiddelde jaarlikse inkomste vir bemanning is R38 500.
Die ekosisteem benadering tot vissery bestuur
Permit Voorwaardes ... 17
Kleiner regtehouers besluit om hulle ondernemings te konsolideer.
Nuwe deelnemers ... 6
Geskikte vaartuie n Geskikte vaartuig in die stokvis langlynvissery is 'n vaartuig wat:
Die jaarlikse heffing wat betaalbaar is sal met ingang 01 Januarie 2006 hersien word na oorlegpleging met al die belanghebbendes.
d By-Vangs en Storting ... 10
Konsolidering van deelnemers ... 15
Die stokvis langlyn vissery spits hom toe op twee spesies stokvis oor 'n groot gedeelte van die kuslyn. Tans word 'n diepsee en kusgebonde komponent toegelaat om werksaam te wees aan die suidkus. Die uitgebreide gebied waarin hulle werksaam is, gepaardgaande met 'n daadwerklike afname in die vangs per pogingseenheid, het tot gevolg dat stokvis langlyners toenemend hulle gebied deel met stokvistreilers. Dit bring probleme mee.
Die vissery sal bestuur word ooreenkomstig die ekosisteem benadering tot visserye ("EBV"). 'n Ekosisteem benadering tot vissery bestuur is 'n holistiese en geintegreerde beleid wat erkenning verleen aan die feit dat visvang en verwante land-gebaseerde aktiwiteite 'n invloed het op die brer mariene omgewing. Hierdie deel van die stokvis langlyn visvangbeleid poog nie om 'n beleidstandpunt te voorsien vir EBV in die stokvis vissery nie. Die EBV in die stokvis vissery sal in verdere besonderhede aandag geniet in die Vissery Bestuurs Handleiding vir die stokvis langlyn vissery. Suid-Afika bly steeds verbind tot die teiken datum van 2010 vir die implementering van 'n EBV in die kommersile visserye, insluitende stokvis.
Die oogmerk van hierdie beleidskrif is om die oorwegings uiteen te sit wat van toepassing sal wees by die toekenning van langtermyn kommersile stokvis langlyn visvangregte. Baie van hierdie oorwegings bestaan reeds. Hulle is reeds in die verlede deur die Departement toegepas by die toekenning van regte en tot 'n mate weerspiel hierdie beleidskrif daardie oorwegings.
Geringe oortredings van die WLMH, insluitende van regulasies deur die aansoeker, sy direkteure of beherende aandeelhouers sal meebring dat die aansoeker 'n negatiewe puntetelling ontvang.
Die persentasie swart en vroulike verteenwoordiging op eienaars-en uitvoerende bestuursvlak;
Die bestuursbeleid rondom die tydperk na die toekenning van regte kom ook na vore in hierdie konsep beleidskrif. 'n Stokvis Langlyn Vissery Bestuur Handleiding sal saam met al die regtehouers saamgestel word gedurende 2006. Hierdie handleiding sal in fyn besonderhede die bestuursmetodologie en prosedures vir die vissery uiteensit.
g Afhanklikheid van stokvis langlyn vangste
Pemanente indiensneming; Mediese fonds en pensioenvoordele; Enige ander diensvoordele; en Veilige werksomstandighede.
Die koste van die hele regtetoekenningsproses, insluitende konsultasie, ontvangs, die evaluering van aansoeke, verifikasie, applle en hersienings. In hierdie verband sal die koste wat aangegaan is gedurende die medium termyn procedure, 'n riglyn daarstel; en
b Belegging in die vissery ... 9
f Werksgeleenthede ... 11
Hierdie is 'n konsep beleidskrif oor die toekenning en bestuur van kommersile visvangregte in die stokvis langlyn vissery en word uitgereik deur die Departement van Omgewingsake en Toerisme: Tak Mariene en Kusbestuur ("die Departement") vir openbare kommentaar. Belanghebbende partye word aangeraai om hierdie konsepbeleidskrif te lees saam met die Algemene Konsep Beleid op die Toekenning en Bestuur van Langtermyn Kommersile Visvangregte: 2005 ("die Algemene Visvangbeleid"). Belanghebbendes mag geskrewe kommentaar lewer aan die Departement tot en met 4 April 2005. Kommentaar wat gelewer word na hierdie datum, sal nie in ag geneem word nie. Kommentaar kan op die volgende maniere voorgel word:
Die graad van swart en vroulike verteenwoordiging op die onderskeie vlakke onder die uitvoerende bestuursvlak;
Die doelwit met die toekenning van langtermyn visvangregte in hierdie vissery is:
Wetsnakoming: Aansoekers, insluitende direkteure of beherende aandeelhouers, wat gevonnis is vir 'n oortreding in terme van die WLMH (en gevonnis tot tronkstraf sonder die opsie van 'n boete) sal nie kwalifiseer vir die toekenning van stokvis langlynregte nie. Aansoekers, insluitende die direkteure of beherende aandeelhouers, wie se visvangregte al gekanselleer of herroep was in terme van die WLMH, sal ook nie stokvis langlynregte ontvang nie. Ander oortredings van die WLMH sal 'n nadelige invloed h op die oorweging van die aansoek, soos hieronder uiteengesit sal word.
Waarnemersprogram ... 16
Die bestuursmetodes wat hieronder uiteengesit word, weerspiel sommige van die Departement se bedoelings vir die bestuur van die vissery in die tydperk na regte toekennings.
Die hoeveelheid by-vangs, spesifiek van koningklip (Genypterus capensis), wat gevang word deur deelnemers in die stokvis langlyn vissery, bly 'n bron van kommer vir die Department. Maatrels om die by-vangs van ho waarde vis soos koningklip te beperk is nodig, omdat dit onafwendbaar is dat hierdie spesies tot 'n mate geteiken sal word. Die huidige vlak van koningklip vangste blyk hor te wees as standhoubare vlakke en die getalle daarvan is veral laag aan die Suidkus.
Alhoewel die Departement eers die presiese maatstawwe vir die meting van regtehouers sal finaliseer na oorlegpleging met regtehouers, mag die volgende bre prestasie verwante maatstawwe wel gebruik word:
Aansoeke van nuwe aansoekers sal oorweeg word deur te kyk of hulle die vermo, kennis en vaardigheid het om stokvis te kan vang met die langlyn metode.
Multi-sektor betrokkenheid
Die instandhouding en verbetering van die transformasie profiel van hierdie vissery;
Bestuursmetodes ... 14
n maksimum SAMSA gesertifiseerde lengte het van ongeveer 30 meter vir diepsee stokvis langlyn vangste en 15 meter vir kusgebonde stokvis langlyn vangste;
Die dompeling van vis is verbode en indien daar gevind word dat regtehouers vis dompel, kan die toekenning van regte weerhou word, of indien regte reeds toegeken is, kan die regte herroep word in terme van artikel 28 van die WLMH.
Regtehouers, insluitende hulle direkteure en beherende aandeelhouers, wat ondersoek word vir oortredings van die WLMH, sal nie stokvis langlynregte toegeken word, totdat die uitslag van die ondersoek bekend is nie.
Die Departement sal formele prestasie meting onderneem vir die volle tydperk van die kommersile visvangregte. Dit word voorsien dat die eerste stel metings sal plaasvind binne twee jaar na die toekenning van die regte en daarna elke vier jaar.
belegging in vaartuie en toerusting;
Die Departement se huidige waarnemersprogram sal uitgebrei word, om ook wetsnakoming in te sluit. Verder sal die Departement ook die waarnemersdekking in hierdie vissery toenemend vermeerder. Daar sal van regtehouers verwag word om die koste van die waarnemersprogram te dek.
Monopolisering ... 15
Regstellende aankope;
Toegang tot 'n geskikte vaartuig: Aansoekers sal moet aantoon dat hulle toegang het tot 'n geskikte vaartuig (verwys na paragraaf 8 verder aan).
Die ondersteuning van die ekonomiese lewensvatbaarheid en en omgewingsvolhoubaarheid van die vissery.
b Belegging in die vissery
Wanneer dit vergelyk word met die Suid-Afrikaanse stokvistreilvangs vissery, is die stokvis langlyn vissery van redelike onlangse oorsprong. Langlynvangste het in 1982 begin. Tussen 1985 en 1990 was baie van die langlyn aktiwiteite weggelei van stokvis na koningklip ("kingklip"), aangesien laasgenoemde heelwat meer werd was. Stokvis langlynvangste is heringestel in 1994 as 'n eksperimentele vissery. Kommersile visvangregte in terme van die WLMH is uitgereik in 1999 en 2000, maar hierdie toekennings is deur die howe tersyde gestel. Stabiliteit is verkry in 2001 met die toekenning van vierjaar kommersile stokvis langlynregte.
Tans word 89 persent van die regtehouers in hierdie vissery deur swart persone besit en bestuur. Hierdie regtehouers beheer gesamentlik 90 persent van die TTV en verder maak klein en medium grote ondernemings 80 persent van die regtehouers uit.
Korporatiewe sosiale belegging.
Artikel 15 van die WLMH maak voorsiening vir die verklaring van vissery bestuursareas. Die Departement sal dit oorweeg om vissery bestuursareas verklaar om die druk wat op stokvis en koningklip getalle geplaas word te bestuur en om gebruikerskonflik tussen langlyners en treilers te verminder.
Belegging in geskikte vaartuie. Met betrekking hiertoe sal belegging in die vorm van aandeelhouding oorweeg word. Aansoeke van regtehouers sal nie beloon word op grond daarvan dat aankoop-, skeepshuur-of vangsooreenkomste aangegaan is nie.
Na die afhandeling van die toekenning van die 15 jaar kommersile visvangregte in hierdie vissery, sal die Departement die konsolidering van die aantal regtehouers wat steeds betrokke is in die vissery, fasiliteer. Regtehouers mag dalk hulle onderskeie ondernemings wil konsolideer in die geval waar:
Die Departement bestuur die stokvis langlyn vissery as deel van die kollektiewe stokvis vissery. In terme van die WLMH, word a "globale" totale toelaatbare vangs ("TTV") jaarliks vasgestel deur die Minister van Omgewingsake en Toerisme. Die langlyn en handlyn visserye deel saam 10% van die globale TTV. Die diepsee-treil stokvis vissery word 83% van die TTV toegeken en die oorblywende persentasie gaan na die kustreil stokvis vissery. Tot en met 2004 was 'n 1000 ton gereserveer vir buitelandse visserye. Hierdie toekenning sal nou gestaak word.
transformasie;
Konsolidering van deelnemers
Die huidige treiler:langlyn TTV verhouding sal gehandhaaf word. Dit sal egter hersien word sodra verdere data beskikbaar word met betrekking tot die relatiewe impak van die treiler en langlyn metodes.
d By-Vangs en Storting
Vaartuigeienaars: Tien persent van die stokvis langlyn TTV sal opsy gesit word om daardie klein-en medium grote ondernemings te beloon wat volledig (100%) bel het in hulle eie stokvis langlyn vaartuie voor 30 Januarie 2005; en
e Plaaslike ekonomiese ontwikkeling
Nakoming van die Wet op Diensbillikheid, 55 van 1998; en
c Visvang prestasie
Die waarde van die vis wat toegeken word gedeel oor die tydsduur van die regtetoekenning.
g Afhanklikheid van stokvis langlyn vangste ... 11
Regtehouers dieselfde aandeelhouers, kantore of bestuurspan deel; of
c Visvang prestasie ... 9
h Nie-betaling van vissery heffings
