Jy het die reg om “Nee” te sê vir onveilige seks



Daar is geen geneesmiddel vir Vigs nie



Jy sal nie van Vigs genees word deur seks met babas, jong kinders en bejaardes te hê nie



Babas wat geborsvoed word, kan MIV van hul moeders kry



Ongebore babas kan MIV van hul moeders kry



Keer die verspreiding van Vigs – gebruik ‘n kondoom



Kom ons verenig – beveg Vigs en bou ‘n sterker nasie



“Red die kinders”. Daar is geen verskoning vir mishandeling nie



Moenie in die duister wees nie – dra kennis van jou maat se seksuele geskiedenis



Een getroue maat kan jou lewe red



MIV kan nie deur muskiete oorgedra word nie



MIV kan oorgedra word deur vuil naalde te gebruik



Baie verskillende seksmaats sal jou kanse vergroot om MIV te kry



