Formaat: 5-minute onderhoud, vooraf opgeneem

Datum: 11 Junie 2009

Tema: Jeugmaand

Wat meen jy is die belangrikheid van die Parlement vir die jeug?

As n Suid-Afrikaanse jeugdige en Parlementslid, wat sal jou bydrae in die Parlement wees om die lewensomstandighede in Suid-Afrika te verbeter?

Wat is jou boodskap aan die Suid-Afrikaanse jeug?

REKLAME

Wil jy meer weet oor hoe die Parlement jou lewe benvloed EN wil jy die Parlement vertel wat vir jou werklik saak maak? Skakel elke dag om (tyd) in op (radiostasie).
