dit by u naaste kantoor vir Binnelandse Sake inhandig;
Vergunning om te trou, indien minderjarig (Diens)
Huwelik / Egskeiding
die gelde betaal.
Aansoek om 'n huweliksertifikaat
Lewe en Familie
Binnelandse Sake-kantore
R7 vir 'n verkorte sertifikaat, R40 vir 'n volledige sertifikaat.
Wanneer u in die huwelik tree, sal 'n huweliksertifikaat gratis aan u uitgereik word. Indien u op 'n latere datum 'n afskrif van die sertifikaat wil bekom, moet u:
n Verkorte sertifikaat sal uitgereik word op dieselfde dag as waarop daarvoor aansoek gedoen is. 'n Aansoek om 'n volledige sertifikaat neem tussen ses en agt weke om te verwerk.
