As jy jou kind nie binne die eerste 30 dae laat registreer het nie, maar hy of sy nog jonger as 'n jaar is, moet jy die BI-24-vorm invul en verduidelik hoekom die kind se geboorte nie binne die 30 dae-tydperk geregistreer is nie.
As jy 'n weggooikind is, 'n maatskaplike werker se verslag.
Jy moet jou kind se geboorte binne 30 dae laat registreer.
Bevestiging van die kind se persoonlike besonderhede uit die skoolregister van die eerste skool wat die kind bygewoon het. Die bevestiging moet op die skool se amptelike briefhoof wees, moet deur die skoolhoof onderteken wees en moet die skool se amptelike stempel op h.
Bevestiging van jou persoonlike besonderhede uit die skoolregister van jou eerste skool. Die bevestiging moet op die skool se amptelike briefhoof wees, moet deur die skoolhoof onderteken wees en moet die skool se amptelike stempel bevat.
Registrasie na 15 jaar
As jy nie jou kind se geboorte binne die eerste 30 dae laat registreer nie, sal jy meer besonderhede vir die registrasie moet gee:
Aansoek om 'n Geboortesertifikaat (Diens)
Kry asseblief:
Jou kliniekkaart.
Die kind se skoolrapporte.
Kinders wat buite Suid-Afrika gebore is
Registrasie binne 30 dae
Besoek vir meer inligting die Departement van Binnelandse Sake se webblad of tree in verbinding met jou naaste binnelandse sakekantoor.
Let wel: Jy hoef nie 'n geboorte te laat registreer as die baba nie lewend gebore is nie.
n Sertifikaat van die hospitaal of kraaminrigting waar jy gebore is, wat deur die persoon in bevel onderteken is en die instelling se amptelike stempel bevat.
Dokumentasie wat die identiteit en status van die kind bewys, byvoorbeeld:
In die geval van 'n weggooikind, 'n maatskaplike werker se verslag.
Lewe en Familie
Bedigde verklarings deur die ouers of, as die ouers oorlede is, deur 'n naasbestaande wat minstens 10 jaar ouers as die kind is, wat die kind se identiteit en status bevestig.
Registrasie na 30 dae, maar binne een jaar
Registrering van die Geboorte van jou Kind
As jy ouer as 15 is en nie geregistreer is nie, moet jou geboorteregistrasie-aansoek saam met jou aansoek om 'n identiteitsdokument ingedien word. Jy moet 'n BI-24/15-vorm indien, sowel as 'n BI-9-vorm (wat die aansoek om 'n identiteitsdokument is).
Die kind se kliniekkaart.
As jou kind buite Suid-Afrika gebore is maar een van die ouers 'n Suid-Afrikaanse burger is, kan jy die kind se geboorte by die Suid-Afrikaanse Ambassade of Sending laat registreer.
Binnelandse Sake-kantore
As die kind meer as 'n jaar oud is, maar nog jonger as 15, moet jy die BI-24/1-vorm invul en dit saam met geskrewe redes indien waarom die geboorte nie in die 30-dae tydperk aangegee is nie. Kry asseblief:
Registrasie van aanneming (Diens)
Jy sal die registrasievorm (BI-24, BI-24/1 of BI-24/15) moet invul en dit indien saam met:
n BI-529-burgerskapvraelys n gesertifiseerde afskrif van die kind se buitelandse geboortesertifikaat wat die ouers se volle besonderhede bevat in die geval van kinders wat 15 jaar en ouer is, 'n BI-9-aansoek om 'n identiteitsdokument.
n Sertifikaat van die hospitaal of kraaminrigting waar die kind gebore is, wat deur die persoon in bevel onderteken is en die instelling se amptelike stempel bevat.
Om jou kind te laat registreer, moet jy die BI-24-vorm invul en dit by die naaste kantoor van Binnelandse Sake inhandig. Die vorm bevat 'n beskrywing van die kind (geslag, ensovoorts), sowel as die kind se naam en van. Die ouers moet hulle ID's en die kind se hospitaalsertifikaat of kliniekkaart saambring.
Bedigde verklarings deur die ouers, of as die ouers oorlede is, deur 'n naasbestaande wat minstens 10 jaar ouer as die kind is, waarin die kind se identiteit en status bevestig word.
Dokumentasie wat jou identiteit en status bewys, byvoorbeeld:
Die kind se doopsertifikaat.
Die registrasie van 'n kind se geboorte is gratis.
Registrasie na een jaar, maar binne 15 jaar
Jou skoolrapporte.
Jou doopsertifikaat.
