mense wat grond deur die grondrestitusieprogram kry mense wat tydens Apartheid grond verloor het maar nie deur die Wet op Grondrestitusie gedek word nie.
n gemeenskapverteenwoordiger kies wat namens die groep aansoek doen met jou naaste kantoor van die Departement van Grondsake in verbinding tree en 'n registrasie van behoefte-vorm invul.
Tree asseblief vir meer inligting in verbinding met die Wes-Kaapse Departement van Behuising:Andre Rossouw
Toelaes sal toegeken word aan:
Die Vestigingsbeplanning-toelae
Die Departrment van Grondsake verskaf die volgende toelaes:
Die toelae word uitgewerk as 'n gedeelte van die R16 000 waarop elke huishouding op 'n nedersetting geregtig is. Die bedrag wat aan die professionele mense betaal word, word van elke huishouding se R16 000 afgetrek.
Die nasionale Departemente van Grondsake en Behuising verskaf toelaes en subsidies vir die aankoop en ontwikkeling van grond en huise. 'n Enkele huishouding kan net subsidies van tot R16 000 kry. Dit is nie 'n lening nie en hoef nie terugbetaal te word nie.
Die Grondverkryging- en Vestigingstoelae
moet bydra tot die koste van die grond hulle finansile rekords aan die Departement van Grondsake moet toon n onderneming moet gee dat die grond beskikbaar gestel sal word vir die armste inwoners om te huur n lys van gemeenskapslede moet verskaf wat die grond gaan gebruik n plan van die gemeenskap moet voorl waarin uiteengesit word hoe die grond gebruik sal word.
Die Herverspreiding vir Landbou-ontwikkelingstoelae
Die plaaslike owerheid sal:
n Suid-Afrikaanse burger wees ouer as 18 wees afhanklikes h of saam met nog 'n volwassene woon in 'n huishouding woon waarvan die inkomste minder as R1 500 per maand is.
Die Grondverkryging- en Aanskaffingstoelae vir Plaaslike Owerhede
As jy om 'n toelae aansoek wil doen, moet jy:
Aansoek om 'n Toekenning van die Program vir die Herverdeling van Grond vir Landbou-ontwikkeling (HGLO) (Diens)
As jy om die toelae aansoek wil doen, moet jy:
Di toelae help plaaslike owerhede om gemeenskaplike grond aan te koop wat die gemeenskap kan gebruik om hulle diere op te laat wei en gemeenskaplik oeste te plant. Lede van die gemeenskap kan hulle na die plaaslike regering wend en vra dat 'n "meent" geskep word. Hulle kan ook met die Departement van Grondsake in die provinsie in verbinding tree.
As jy op 'n stuk grond woon en dit wil koop of toestemming wil kry om permanent daar te bly, kan jy om di toelaes aansoek doen. Dit kan ook gebruik word om huise te bou en waterpype, sanitasie, paaie en heinings aan te l .
Tel: 021 483 4020
Subsidies en Bystand
grondlose mense, veral vroue plaaswerkers en hulle gesinne huurarbeiders en hulle gesinne bewoners wat 'n vaste titel wil h op die grond waarop hulle woon sakelui wat plattelandse grond vir produksie wil h
Di toelae kan gebruik word om beplanners en ander professionele mense te huur om 'n vestiging te beplan. Dit kan dienste dek soos regsgelde, grondgebruikbeplanning en infrastruktuurbeplanning.
As huishoudings saam aansoek wil doen, kan hulle. Die gemiddelde inkomste vir elke huishouding moet minder as R1 500 per maand wees.
