Tel: 021 464 7600
n Afskrif van die transportakte word in die Aktekantoor gehou. Enigeen kan by die Aktekantoor nagaan wie die eienaar van 'n eiendom is.
Jy sal eers die eienaar van die eiendom word nadat die Registrateur van Akte die oordrag onderteken het.
Jy kan met die Registrateur van Akte in verbinding tree by:
Koop en Besit van 'n Huis
Wanneer jy 'n eiendom koop, moet jy die transportakte op jou naam oorgedra kry. Di akte is die bewys dat jy die eienaar van die eiendom is. Jy sal die dienste van 'n aktebesorger nodig h om jou te help om die Transportakte op jou naam te kry.
Faks: 021 464 7725
