Reproduktiewe gesondheid is die gesamentlike verantwoordelikheid van 'n paartjie. Daarom speel mans 'n belangrike rol en behoort hulle hul regmatige deel van die verantwoordelikheid vir voorbehoeding en vir die gebruik van kondome te dra, om sodoende beide ongewenste swangerskappe sowel as die verspreiding van seksueel ... 
Vroue word gewys hoe om hulle borste vir knoppe wat kankeragtig kan wees, te ondersoek. As 'n knop opgemerk word, sal die klint vir verdere ondersoek verwys word, wat 'n mammogram kan insluit, die verwydering en toetsing van die knop om uit te vind of ... 
Servikale en borskanker is die twee algemeenste vorms van kanker onder Suid-Afrikaanse vroue en alle vroue loop die risiko om hierdie kankers te ontwikkel. 
Toetsing vir Borskanker
Nood-voorbehoeding kan help om 'n onbeplande swangerskap te voorkom. Hoewel Nood-voorbehoeding tot 120 uur (5 dae) na onbeskermde seks gebruik kan word, behoort verkieslik binne 72 uur (3 dae) daarmee begin te word. Dit is die doeltreffendste as dit geneem word binne 24 uur na ... 
Toetsing vir Servikale Kanker
Die diens sluit in advies oor en die verskaffing van 'n reeks veilige, doeltreffende en aanvaarbare voorbehoedmetodes waaruit vroue, mans en tieners vrylik kan kies om ongewenste swangerskappe te voorkom. 
Voorbehoeding (Gesinsbeplanning)
Behandeling vir Seksuele Mishandeling/Verkragting
Manlike Reproduktiewe Gesondheid
Die diens is beskikbaar vir alle vroue en mans bo die ouderdom van 14 jaar wat verkrag of seksueel aangerand is. Slagoffers ontvang mediese, sielkundige en forensiese versorging by spesialisklinieke in die provinsie. By die kliniek sal die slagoffer in 'n privaat vertrek/area ondervra word ... 
Die diens help vroue en mans wat nie in staat is om kinders te h nie. Berading en inligting oor die onderskeie behandelingsopsies wat beskikbaar is, word voorsien. Die geskiedenis van die paartjie word gevra en ondersoeke word uitgevoer. Na gelang van die uitslae word ... 
Kliek op 'n diens vir volledige besonderhede.
