Armoede.
Menslike Genetiese Dienste (Geboortedefekte) (Diens)
Nageboortesorg (Diens)
Voorkoming en Behandeling van Fetale-Alkoholsindroom
U kan hierdie diens by primregesondheidsorgklinieke, voorgeboortelike klinieke of by sekondre en tersire hospitale kry indien u verder verwys word.
Die diens is tweeledig. Eerstens beoog dit om FAS te voorkom deur opvoeding, inligting en voorligting aan moeders omtrent die gevare van drank terwyl hulle swanger is.
Hoe ouer die swanger moeder is wat alkohol gebruik, des te hor die risiko vir die fetus.
Verskeie privaat organisasies kan ook help met fetale-alkoholsindroom:
As u 'n gesondheidsfasiliteit vir die eerste keer besoek, sal u gevra word om 'n vorm in te vul en 'n ler sal begin word. Bring u ID-boekie, enige medikasie wat u gebruik en 'n kliniek- of hospitaalkaartjie, indien u vantevore reeds by die fasiliteit geregistreer is. Bring die kind se Pad-na-Gesondheid-kaart. Indien u bekommerd is oor u alkoholinname of vrae aan die gesondheidswerker wil vra, doen dit gerus.
Genetiese faktore: die genetiese samestelling van die moeder en/of fetus kan hulle beskerm teen die uitwerking van alkohol, of hulle juis kwesbaar maak.
Risikofaktore wat met FAS geassosieer word, sluit die volgende in :
Die lae opvoedingspeil van die moeder.
Die tydstip gedurende swangerskap waarop alkohol gedrink word.
Bykomende middelmisbruik.
Die gesondheid en voedingstatus van die moeder.
Enige alkohol wat deur 'n swanger moeder ingeneem word: Dit is nie veilig om enige alkohol tydens swangerskap te gebruik nie!
Moeder- en Vrouegesondheid
Die aanwesigheid van 'n drinkmaat.
Indien die moeder aanhou drink, raak die gevolge wat alkohol vir die ontwikkelende fetus inhou, erger met elke daaropvolgende swangerskap.
Hoe om die diens te bekom
Tweedens beoog dit om geaffekteerde kinders te diagnoseer en te behandel. Afgesien van fisiese abnormaliteite kan kinders met FAS ook neurologiese, gedrags- en leerprobleme h. Programme word tans ontwikkel om horisiko-moeders te identifiseer en by te staan en om kinders met FAS so vroeg moontlik te diagnoseer. Alhoewel baie van hierdie kinders leerprobleme ervaar, word programme met betrekking tot stimulering en hantering ontwikkel om ouers en versorgers by te staan. Indien 'n ouer/versorger of opvoeder bekommerd is oor 'n kind, kan die kind na die naaste kliniek geneem word waarvandaan die kind na die geskikste diens verwys sal word vir verdere assessering
Fetale-alkoholsindroom of FAS is die algemeenste voorkombare vorm van intellektuele gestremdheid in die wreld, en tog is dit 'n ernstige openbaregesondheidsprobleem in die Wes-Kaap.
Die Voorkoming van Foetale Alkoholsindroom
