Chroniese Gesondheidsorg n Chroniese siekte is een wat vir 'n lang tyd voortduur of oor 'n lang tydperk weer en weer voorkom. Sommige van die algemeenste chroniese siektes is asma en ho bloeddruk (hipertensie). 
Die diens is daarop gerig om oogtoestande wat blindheid tot gevolg het, te voorkom en om mense te behandel wat sigprobleme het. 
Oogsorg/Program vir Voorkoming van Blindheid
Kliek op 'n diens vir volledige besonderhede.
