Skoolbeheerliggame moet hul eie beleidsbepalings ontwikkel, wat in lyn moet wees met die nasionale beleid. Hulle behoort dit te doen in oorleg met die brer skoolgemeenskap.
Vir verdere inligting kan jy by die WKOD se Program vir MIV/vigs-lewensvaardighede aanklop:
Voorkoming van Diskriminasie teen MIV-positiewe Leerders en Opvoeders
Alle leerders en opvoeders behoort die regte van ander leerders en opvoeders te respekteer.
Die Regering van Suid-Afrika
juiste en verstaanbare inligting aangaande MIV/vigs aan alle lede van die personeel, leerders en ouers te voorsien, en n MIV/vigs-beleid te implementeer.
Die nasionale Departement van Onderwys het 'n nasionale beleid aangaande die bestuur van MIV/vigs in skole in konsepvorm opgestel. Die nasionale beleid is op sowel leerders as onderwysers van toepassing.
Maatskaplike Kwessies wat Skole Raak
Weskus-Wynland- OBOS (Wes-Kaap Onderwysdepartement, Wes-Kaapse Provinsiale Regering)
Die dokument Ken jou Regte en Verantwoordelikhede verskaf inligting oor sleutelaspekte van die nasionale beleid, en oor maniere om 'n MIV/vigs-beleid vir die skool op te stel.
Departement van Onderwys (Die Regering van Suid-Afrika)
Tel: 021 467 2125 / 6 / 7
Suid-Kaap-Karoo-OBOS (Wes-Kaap Onderwysdepartement, Wes-Kaapse Provinsiale Regering)
Skole behoort 'n omgewing te skep wat diskriminasie teen MIV-positiewe leerders en personeellede sal voorkom, deur:
