Die Mpumalanga Bewaringswet vereis dat biodiversiteit bewaar word
Verminder ontstekings: Gedurende tydperke van ho risiko moet aktiwiteite binne en naby die gebiede gemonitor word bv. Voetslaners, vlieghengelaars, Dept van Paaie, SPOORNET werkspanne.
Die Vaalbos Brandbeskermingskomitee het vroe waarskuwingsdienste deur die gebruik van 'n vuuruitkyk en verleen ook ondersteuningsdienste vir brandbestryding aan sy lede.
Minimum personeel 27
Voorkomingsplanne teen ongewensde brande (wildfires)
Persentasie van area ongeveer
Benewens die Nasionale Wet op Veld en Bosbrande is daar die volgende wette, regulasies, ordonansies en verordeninge wat van toepassing is:
Kom elke 2 jaar voor.
Die meeste plase het brandbestrydingsplanne maar nogtans brand daar elke drie jaar verskeie plase af wanneer vuur van buite af inbeweeg tydens uiterste toestande
Gebeur net onder uiterste toestande en dan ook selde.
Gevolge is intens: verlies aan bedekking, verhoogde erosie , grondsterilisasie, verlies aan opvanggebied-funksies. Mag tot 40 jaar neem om te herstel.
Die operasioneleplan identifiseer die verskeie agentskappe wat verantwoordelik is vir die implementering van die bestuurstrategie.
Beskerming van bates: Verbeter die beskerming van bates: Daarstel van effektiewe brandbane, verbetering van toegang van binne en buite die plantasies, verminder biomassa van indringers binne in die plantasies
Grasveld vure:
Sien Tabel 8
Hoog.
Gegewe die beskermingsmaatreels wat op plantasies geld word somige grasbrande tydens uiterste toestande gekeer, maar 'n groot brand is moontlik elke 5 jaar.
Gas of elektriese kookapparaat mag slegs gebruik word:
Verlies aan houtbronne met die gepaardgaande stroom-af verliese
Ekonomiese impak 13
Plaaslike verordeninge vir nie-lede
Sedert die afkondiging van die Nasionale Wet op Veld en Bosbrande in 1998 het die grondeienaars binne die gebied met hernieude belangstelling na die bestuur van hulle gebied gekyk. Die opstel van die Pitso Meetse Ge-integreerde Ontwikkelingsplan (IDP) het die veranderinge in die plaaslike ekonomie onderstreep. Veldbrande wat telkens begin, werk negatief in op hierdie ontwikkeling en dit affekteer ook sosiale ontwikkeling in die gebied. Die gebied het ook belangrike omgewingsbates wat beskerm moet word, maar wat ook afhanklik is van die korrekte gebruik van vuur. Al hierdie faktore in ag geneem het die inwoners van die gebied in 1999 begin bymekaar kom om bestuur te verbeter. Die uitslag van hierdie vergaderings is die voorstel om die Entabeni BBV te stig. Die BBV sal oorspronklik 140 grondeienaars van die ongeveer 700 in die area bedien. Die geheel oppervlak van die area is ongeveer 70 000 ha of ongeveer 33% van die area van die BBV.
Minimum beskermde oorklere en toerusting. 28
Die voorkoms van baie brandbare materiaal (houthuise, grasdakke, tuinvullis, brandstof opgaardepot ens.) maak die dorp 'n gevaar vir homself.
Ekonomiese bates 16
Om die lede van die BBV te vermeerder na 280, teen 2007
Neem kennis dat in egte gevalle opsies toegeken word aan uiterste en ho risiko's. Matige en lae risiko's moet deur roetine strategie bestuur word. Terwille van die lengte van die dokument bevat dit nie inligting oor die uiterste en ho kategorie nie 
Al die lede het 'n bakkiesakkie (een), een standaard rugsakpomp, brandplak, drupfakkel en "rake-hoe" vir elke opgeleide persoon.
Die Brandbeskermingsbeampte ( met delegasie van magte onder die Wet op Brandweerdienste t.o.v. plaaslike verordeninge)
Grasveld mag nie meer as een maal per twee jaar gebrand word nie. Brandwerk moet plaasvind tussen 31 Maart en 15 Mei, of 1 Oktober en 31 Oktober.
Grasveldvure tydens uiterste toestande
Brande ontstaan gewoonlik net tydens frontalestelsels.
Opsies vir risikobestuur
Skoorsteenberg : 1 200 ha plantasie het afgebrand asook 7 000ha grasveld, ses brandslaners is gedood
Die platorand met sy steil hange, afgronde en natuurlikebosse
Rels t.o.v. die tye van voorbereiding
Die BBV beoog om 'n bydrae te lewer tot die ontwikkeling van die gebied deur die bekamping van onbeplande brande, die teenwerking van verlies van lewens en bates asook die doeltreffende gebruik van vuur vir bestuursdoeleindes, te bevorder. Die BBV beoog om die veldbrandbestuur-strategie stelselmatig in plek te stel en aan die einde van die 5 jaar tydperk ten volle in plek te h.
Hofgedinge na onlangse brande het gelei tot die betaling van R1 miljoen.
Verlies aan lewensmiddelle.
Verskeie boereverenigings is al vir baie dekades werksaam
Keerom: 7 000ha grasveld, weiding op die plase van die opkomende boere , drie opstalle.
In sekere gebiede het indringerplante soos Swartwattel, Bloekoms en opslag Dennebome die grasveld verdring. Hierdie is veral opvallend in die Hoogland Plato langs riviere en op die plato self. Hierdie indringers is 'n gevaar vir biodiversiteit en skep 'n groot brandgevaar.
Meer lede moet opgelei word om veldbrandinsidente te kan bestuur.
Brandstigting in verskeie vorms
Highflats: 1 500 ha plantasie, 3 000 ha grasveld, een brandweerwa en een trekker verwoes, drie brandslaners gehospitaliseer.
Grasveld onder uiterste toestande, plantasies en indringerbosse.
Rels vir die eskalering van beheer tydens insidente .
Plan vir die opgradering van hulpbronne/fasiliteite.
Grasveld onder uiterstes, plantasies, indringerbosse
Die derde mees belangrike rol is die van die estetiese van die landskap. Die word gekenmerk deur:
Vereistes opgedeel per tipe en klas van lidmaatskap
Die BBV beoog om 'n bydrae te lewer tot die ontwikkeling van die gebied deur die verlies van lewens en beserings as gevolg van veldbrande stop te sit, om ook die negatiewe impakte op die bates en die omgewing progresief te verbeter, asook die doeltreffende gebruik van vuur vir bestuursdoeleindes, te bevorder. Die BBV beoog om binne die eerste vyf jaar van die strategie dit in die hele gebied in werking te stel.
Bate beskerming: Gemeenskaps bewusmaking oor die verwantskap tussen brandregime en die behoud van die spesies.
Grasveldvure Plantasies en indringerbosse tydens uiterste toestande
Plantegroei en brandgedrag
Ondersteuning deur die Laeveld Sambrel-vereniging
Gevaar van beserings aan mense
Die rol van veldbrande en die omgewing
Tabel 4 lys bates met ekonomiese waarde. Dit sluit die Inhlanzi lughawe in alhoewel dit buite die gebied gele is. Vure in die gebied affekteer werksaamhede by die lughawe.
Doelwit en oogmerke van die strategie
Nie uitgewerk vir hierdie voorbeeld nie. Geen delegasies mag vir die oomblik nodig wees nie. Die departement verwag dat daar met verloop van tyd magte en pligte aan die BBV's en die sambreel-organisasies gedelegeer sal word.
Regulasie 12 van die Wet op die Bewaring van Landbouhulpbronne: Voorkoming en beheer van veldbrande: die regulasie vereis dat enige eienaar wat veld wil brand vir weidingsdoeleindes die nodige permit van die plaaslike landbouvoorligter moet verkry, permitte word nie toegestaan vir die tydperk tussen 15 Mei en 1 Oktober nie.
Gedurende inversies beweeg grasvure stadig teen ongeveer 1 tot 2 km per uur. Vlamlegte wissel van 0.2 tot 0.6m. Gedurente winderige frontale stelsels beweeg brande van 6 tot 8 km per uur. Vlamlengtes wissel van 1 tot 4 meter.
Ander: boorde tuine
Voorwaardes vir die gee van toestemming om te brand 29
Kom elke 2 tot 3 jaar voor
Vereistes in seisoene waar brandseisoen vroeg begin 29
Ontwikkel bewuswording in die gemeenskap van die belangrikheid om brande in die gebiede te voorkom.
Huidiglik is die oorsake en oorsprong van brande die volgende:
Verslag doen oor veranderende ledetal en die samestelling daarvan,
Dra by tot lugbesoedeling, en
As gevolg van ontwikkeling het lugkwaliteit belangrik geraak. Veldbrande kan problematies wees vir die volgende redes:
Bosbouplantasie sone 24
Die sakeplan sal geldig wees vir vyf jaar en begin op 1 April 2003 tot 31 Maart 2008.
Bestuur residuele risiko's: Streng implimentering van brandbestrydingsplanne.; Maak seker dat die BBV en sambreel BBV voorrang verleen aan die plantasie areas.
Voorgeskrewe brande insluitend die brand van brandbane: Eienaars wat van voorneme is om 'n voorgeskrewe brand te maak of brandbaan skoon te brand moet 'n "Brandpermit" van die BBV bekom om dit te mag doen.
Hierdie planne sal so opgestel word dat dit die verskillende bates in die gebied beskerm.
Daar is drie vuuruitkyk-fasiliteite
Vrystelling van die maak daarvan
Plaaslike ho-intensiteit brande mag lei tot uitwissing van die mol.
Die tweede mees belangrike rol is die van biodiversiteit.Die hoogliggende grasvelde van die area maak deel uit van die Noordoostelike Bergsentrum van endemisiteit. Baie skaars en endiemiese grasspesies sowel as blomplante, gewerwelde diere en, die pas ontdekte Gouemol, kenmerk die area.
Daar word van die BBV verwag om een keer per jaar 'n jaarverslag voor te hou aan die algemene jaarvergadering. Hierdie verslag mag voorstelle vir wysigings in die bestuurstrategie insluit. Die jaarlikse oorsig moet:
Tabel 6 lys die risiko's binne die gebied as gevolg van die blootstelling aan gevare.
Verlies aan eiendom is hoog, matige risiko vir beserings tydens brandbestryding.
Verliese aan wonings
Oordrag van risiko's: Verseker dat eienaars voldoende versekering het.
Skaars en endemiese plante
Grasveld onder uiterste toestande, plantasies en indringerbosse
In uiterste toestande, dws. tydens frontale weerstoestande is dit waarskynlik dat dele sal brand wat nie vir brand geoogmerk is nie. Gegewe die intensiteit van sulke brande sal dierelewe ernstig benadeel word.
Rels vir die beskerming van biodiversiteit en die bodem
Matig.
Grasveld onder alle toestande, plantasies en indringerbosse.
Die feit dat heelwat nuwe plantasieoppervlakte kaprypheid nader en die vestiging van die Maputu Ontwikkelingskorridor, het nuwe ekonomiese groei gestimuleer.
In plantasies word brande dikwels veroorsaak deur menslike werksaamhede. Werksaamhede soos die uithaal van byneste en die gebruik van kragtoerusting wat in die bedryf gebruik word.
Bewusmaking en opvoeding n Program sal van stapel gestuur word om alle inwoners en besoekers in die gebied in te lig oor a vermindering van ontstekings b die nakoming van rels en regulasies c bereiking van maksimum selfbeskerming, insluitende lewens en eiendom. Hierdie program sal gekoppel word met plaaslike ABET -programme.
Verspreide kolle mag brand onder uiterste toestande.
Soos vir plantasies maar meer kol-kol in geaardheid
Waar bane gemaak word deur dit te brand moet bure voldoen aan Afdeling 12 in die Wet. Geen verdere verpligtinge word opgel nie.
Wanneer die verslag goedgekeur is, sal die Voorsitter dit indien as jaarverslag aan die Minister.
Weerlig.
Rels oor die samewerking tussen bure 26
Minimum toerusting 27
Wanneer 'n ho-brandgevaar voorspel en afgekondig word deur die SA Weersdienste en gepubliseer word in die media volgens wettelike voorskrifte, kom 'n algemene brandverbod tot stand. Die verbod geld van middernag aan die begin van die dag van ho gevaar tot middernag aan die einde van die dag. Gedurende tydperke van ho brandgevaar mag geen vure in die opelug gemaak word nie.
Verseker dat brandbeskermingstrategie in plek is.
Die BBV is verbind om met die owerhede saam te werk ten einde nie-lede te kry om aan die standaarde van die Wet te voldoen. Die BBV is ook verbind om deur middel van die verkondiging van die voordele, lede te werf.
Brandbestrydingsplanne wat min of meer voldoen aan maatskappykodes (veral in die bosboubedryf) en wat toegepas word in die bosboubedryf, deur die Veerkombersvlei parkbestuur en ongeveer 10% van die veeboere; hierdie planne vereis ook toepassing van die pligte in Hoofstuk 4 en 5 van die Wet
Grasveld onder uiterste toestande en ook indringerbosse.
Gereedheidsplanne vir sulke brande, insluitend:
Sosiale impak 13
Gee u bure en die BBB 24 uur kennis voordat u die vuur aansteek. Bekom die weervoorspelling en hou die weer dop. Maak seker dat daar altyd iemand by die vuur is terwyl dit brand. Kom al die voorwaardes van u permit na.
Tabel 9: Minimum vereistes vir brandblus personeel in die BBV area. Elke kategorie personeel moet bevoegdheidsertifikate van gesertifiseerde instansies soos FIETA en PAETA besit.
Verminder ontstekings: Pas standaard brandplanne deurgaans in al die bosbougebiede toe as deel van ge-ntegreerde bestuur; pas die algemene brandverbod en soortgelyke rels toe; bevorder die bestuur van brandstofladings in die plantasies; moniteer en bestuur aktiwiteit in die omgewing van die plantasies tydens ho-risiko tydperke.
Toerusting en fasiliteite
Kom ongeveer elke twee jaar voor.
Bewusmaking en opvoeding 22
Gebeur dikwels. Tydens tydperke van inversie word die uitsig belemmer.
Dat elke lid teen 2007 ten volle gentegreerde brandbestuursplanne vir hulle eindomme sal h, en sal toepas
Doelwit en oogmerke van die strategie 14
Nie-lede is 'n gevaar in die gebied omdat hulle nie aan minimum standaarde t.o.v. personeel en toerusting voldoen nie. Die afforseer van minimum standaarde en die werwing van lede moet prioriteit geniet.
Impak is plaaslik en mag jare neem om te herstel.
Grasveldbrande (tydens uiterste brandgevaar) plantasies, indringerstande en die woongebied self.
Daar is egter 'n probleem met die dat net 20% grondeienaars aan die vereniging behoort. Daar is 'n groot aantal naweekboere wat glad nie aan die vereniging behoort nie.
Minimum opleidingsvereistes 27
Korridor vir die kraglyn en vir roete N99 23
Onderbreking van kragtoevoer a g v die skade aan die ESKOM-lyn
Entabeni het primr 'n plattelandse ekonomie met, bosbouplantasies, veeplase, ekotoerisme, saagmeulens, 'n plaaslike meubelbedryf en fabrieke wat handvaardighede produseer.
Tabel 7: Besonderhede van die risikobestuurstrategie vir uiterste risiko's
Min impak.
Waarskynlikheid aanslag gevolg
Kommunikasie met die sambrelorganisasie is per landlyn en selfoon.
Lede van die vereniging het saamgestem dat die onderstaande kriteria, in dalende volgorde van belangrikheid, gebruik sal word om veldbrandgevare, die aanvaarbaarheid van brande, en die toekenning van prioriteite , te evalueer:
Die Entabeni area se mees belangrikke rol in die omgewing is die van 'n wateropvanggebied. Die area betrokke maak die boonste opvanggebied uit van die Kwenarivier en van sy sytakke. Hierdie water word op verskeie plekke opgedam en word binne, en stroomaf van die gebied, gebruik vir besproeiing, industrie, mynbou en water vir menslike gebruik.
Tussen die bogenoemde toestande is daar verspreide periodes van een of twee dae wanneer kouefronte suid en oos van die land verbybeweeg. Hierdie verskysel het sterk westewinde en baie lae humiditeit tot gevolg en die uitvloeisel hiervan is ho of selfs uiters ho brandgevaar.
Rels oor die samewerking tussen bure
Munisipale verordeninge ter versterking van die Wet op Brandweerdienste bestaan in die twee dorpsgebiede. Hierdie verordeninge vereis dat sekere boustandaarde gehandhaaf word. Daar is ook verordeninge wat vereis dat alle vlambaremateriaal op erwe verwyder moet word tot 'n afstand van 10 meter van strukture.
Entabeni het hoofsaaklik 'n plattelandse-ekonomie waartoe die volgende sektore die grootste bydrae lewer:
Die onbeperkte verspreiding van indringerplante veroorsaak 'n akkumulerende verandering van die brandomgewing in die gebied.
Plaaswonings en plase redelik beskerm
Die volgende dienste word onder ooreenkoms van die Laeveld Sambrelvereniging verkry:
Grasveld -vure onder uiterste toestande.
Plantasies, indringerbosse.
Verlies aan plaasopstalle, arbeiderwonings en ontspanningsoorde
Veldbrande is belangrik in die plaaslike omgewing en is dit al vir miljoene jare. Die meeste spesies en habitatte is dan ook aangepas by brande. Natuurlikebosse verdra egter nie brande nie en word beskerm deurdat hulle in die ontoeganklike klowe voorkom. Die gebruik van vuur in die bestuur van die omgewing sowel as die uitsluiting daarvan het gevolge op die natuurlike samestelling.
Die onderstaande persone is die wetstoepassingsbeamptes vir die NVB Wet en die rels van die BBV:
Verbetering van veldbrandbestuur op eiendomme van nie-lede
Verspreide kolle wat baie skade aanrig brand ongeveer elke 5 tot 10 jaar uit.
Die Hoogland Kraanvol-organisasie het grondeienaars en bewaringsinstansies by mekaar uitgebring deur die instel van programme om hierdie vols en die vleilande doeltreffend te bestuur.
Onder die toesig van 'n volwassene
Grasveldbrande (tydens uiterste brandgevaar) plantasies, indringerstande.
Tabel 2. Opsomming van die veldbrandgevare in die area van die BB
Die BBV het ongelukkig nie 'n genoegsame stel rekords van veldbrande binne die gebied nie. 'n Paar van die onlangse veldbrande wat skade veroorsaak het, is die volgende:
Vereistes in seisoene waar brandseisoen vroeg begin
Brande wat die gebied binnekom. Hoofsaaklik vanaf die westelike kant.
Die versperieding van indringerplante as gevolg van brande op die verkeerde tyd.
Vordering evalueer t.o.v. die vervolging en rehabilitasie van persone wat brande veroorsaak het deur nalatigheid of brandstigting.
Tabel 4. Lys van ekonomiesebates binne die BBV-gebied met 'n bepaling van die veldbrandrisiko's vir elke groep en die vlak waarop dit uitgekom het.
Geen vure nie.
Mag soms onder uiterste toestande voorkom.
Die area van die Entabeni Brandbeskermingsvereniging val binne die Pitso Meetse Plaaslike Munisipaliteit. Die area beslaan ongeveer 210 000 hektaar. Die lede verteenwoordig ongeveer 140 van die 700 eienaars in die gebied. Die area onder beheer van die lede is 70 000 hektaar of naastenby 33% van die area van die BBV.
Om deurmiddel van bewusmaking 'n meer ingeligte algemene publiek daar te stel.
Om 'n rekordhouding-en verslagdoenningstelsel in plek te stel wat die BBV sal toelaat om volgens voorskrifte verslag te doen oor hulle gebied
Die area van die Entabeni BBV beslaan 210 000 hektaar. Dit strek vir ongeveer 40 km noordwaarts van die westelike grens van die Pitso Meetse Plaaslike Munisipaliteit, noordwaarts vanaf die N99, daarna draai dit oos vir ongeveer 60 km op die grens wat die munisipaliteit deel met die Vrygrond munisipaliteit tot by die punt waar die grens aansluit by die Kwenarivier, daarna suidwaarts met die Kwena tot by die N99, dan weswaarts al met die N99 tot by die Pitso Meetse-grens. Die kaart, gemerk Figuur 1, toon die area.
Omgewings impak 14
Definisies van die toestande wat verskillende optredes vereis. Dit ook vir verskillende (eskalerende) toestande.
Grondhervorming is besig om vinnig in tempo toe te neem en ongeveer 100 eiendomme sal in die volgende paar jaar waarskynlik van eienaar verander. Die grootste verandering, die laaste aantal jare, is die toetrede van die safari en vlieghengel bedrywe in die gebied. Ongeveer die helfte van die eiendomme is al aan hulle asook naweekboere verkoop. Die veranderende eienaarsprofiel het gelei tot die totstandkoming van nuwe, en beter, werksgeleenthede. Nogtans het daar 'n groot toevloei na dorpe soos Ruiterslaagte plaasgevind. Werkloosheid is nog hoog en geletterdheid lag.
Die grootste negatiewe impakte is die nie-seisoenale brand van die plantegroei (wat plantkundige-en dierkundige samestelling be-nvloed) asook die vernietiging van weiding.
Tabel 3. Lys van sosialebates binne die Entabeni BBV-gebied saam met 'n bepaling van die veldbrandrisiko vir elke groep en die vlak waarop dit uitgekom het.
Verminder gevare: Gevaar: Moedig die effektiewe bestuur bv die brand van grasveld langs plantasies aan. Ook die uithaal van indringerplante .
n 4x4 brandweerwa met 2000 l tenk en pomp wat gebruik word saam met die grondspan. Die grondspan het ook standaard rugsakpompe, vuurplakke, drup-aanstekers (drupfakkel) en "rake-hoes".
Skaars en bedreigde spesies
Die Entabeni area het 'n bevolking van ongeveer 13 300. Die dorp Ruiterslaagte het ongeveer 3 300 inwoners wat permanent daar vertoef. Van hierdie is ongeveer 3 000 woonagtig in die Tinginono woongebied. Ongeveer 2 000 van hierdie mense woon in die informele woongebied. Ongeveer 10 000 inwoners woon in die plattelandse gebied op plase of op ander eiendomme. Ongeveer 8 500 van hierdie mense is werknemers en hulle families.
Die veldbrandbestuurstrategie word op individuele eiendomme toegepas wat almal saam deel uitmaak van die ge-ntegreerde bestuursplan.
Verlies aan eiendom is hoog, risiko vir beserings tydens brandbestryding is hoog.
Ho intensiteit brande veroorsaak plaaslike skade wat jare neem om te herstel.
Tabel 6: Lys van prioriteite t.o.v. risikobestuur in die Entabeni BBV-gebied.
Daar is effektiewe planne in plek met die gevolg dat die verliese redelik goed beperk word. Kanse van beserings by brandpersoneel is hoog.
Water opvang-gebiede
Plaaslike verordeninge vir nie-lede 30
Plantasies en indringerbosse
Die sakeplan is geldig vir vyf jaar vanaf 1 April 2003 tot 31 Maart 2008.
Bosbouplantasies hoofsaaklik Den
Grasveld onder alle toestande
Hierdie woongebied is 'n gevaar opsigself meesal as gevolg van beperkte toegang, ho digtheid van "shacks" die gebruik van oop vure en koolstowe vir kook en verhittingsdoeleindes; soos dit tans is, is dit ook 'n gevaar vir die veld in die omgewing.
Aanvaar residuele risiko's: Ontwikkel gesamentlike bestuursplanne vir die streek.
Die BBV het die standaard riglyn t.o.v. veldbrandrisiko-bestuur gevolg. Tabel 7 lys die toegekende opsies gekoppel aan risiko.
Alhoewel uiterste toestande elke tweede jaar voorkom is die opstalle goed beskerm.
Geen of min effek
Onlangse veldbrande het gelei tot ernstige beserings, lewensverlies, verlies aan hout, weiding en strukture. Steurnisse by die Inhlanzi Lughawe en kragonderbrekings lei ook tot ernstige verliese.
Lugsteun betreffende reconnaissance en tydens die blus van brande. Hierdie diens is slegs vir lede wat bereid is om self daarvoor te betaal.
Ongeveer 20% van die bestuurders/eienaars van grond in die gebied het al tot 'n mate brandbestuurs-opleiding ondergaan
Die opvolgende aspekte is nie bygewerk vir hierdie gids nie
Biodiversiteit van grasvelde, vleilande en natuurlikebosse
Waar brandbane gemaak word deur dit te brand of te sny, mag die werk nie voor 15 Mei begin nie en moet dit teen 15 Junie afgehandel wees.
Brand hoofsaaklik na die eerste ryp in Mei tot die eerste ren geval het in Oktober, brande kom natuurlik ongeveer een keer elke twee jaar voor in enige gegewe area. Boere en bestuurders van bewaargebiede maak gebruik van "mosaiek" brande gewoonlik aan die begin of end van die brandseisoen. Hierdie is klein brande onder matige toestande. Hierdie brande word toegelaat om te versprei totdat ho humiditeit dit uitsit.
Een katoen T-hemp
Op 'n erf binne 20 meters van 'n huis of met die toestemming van die BBV.
Gemagtigde beampte van die ...Brandweerdiens Datum
Bosbeamptes aangestel onder die Boswet
Om teen 2007 ooreengekome minimum standaarde te h vir brandgereedheid- en bestryding waarby die lede inval
Ondersteuning deur die Laeveld Sambreel-vereniging 21
Hierdie is 'n strategiese dokument wat die benadering en planne van die Entabeni Brandbeskermingsvereniging (BBV) beskryf ten einde veldbrandrisikos in die gebied te verminder en te bestuur.
Voldoening aan Hoofstukke 4 en 5 van die Wet
Grasveld in beide uiterste en gemiddelde toestande
Veldbrande kom hoofsaaklik in die winter voor. Die hoogste brandgevaar vind plaas tydens tydperke wanneer kouefronte verby beweeg. Tydens sulke tydperke is daar gepaardgaande sterk weste winde en baie lae humiditeit.
Verseker dat alle grondbestuurders bewus is van bestuur -standaarde.
Rook onder die lyne veroorsaak kortsluitings wat die lyn laat uitsny.
Verminder ontstekings: Skort vuurbedrywighede op tydens tydperke van ho brandgevaar.
Vrystelling van die maak daarvan 26
Grasveld uiterste toestande, plantasies en indringerstande
Alle persone wat op die brandlyn werk moet toegerus word met:
Huidige voorvaderlike en heilige gebiede
Grasveld onder uiterstes, plantasies, indringerbosse en die dorp opsigself.
Die regering se lugbesoedelingsinspektoraat het ook tekenne gegee dat hulle strenger gaan optree
Veldbrande en die klimaat. 10
Die voorkoms van brande (aantal) en die gevolge daarvan evalueer en gevolgtrekkings maak oor die doeltreffendheid van die strategie,
Verspreide kolle mag onder uiterste toestande brand.
Ontwikkel en implementeer 'n bewusmakingsprogram vir alle inwoners ; beklemtoon die noodsaaklikheid vir 'n gesonde opvanggebied, die gevolge van swak brandbestuur, die noodsaaklikheid van die toepas van die natuurlike brandregime en die belangrikheid van 'n' gesonde opvanggebied in die algemeen.
Veldbrande kom normaalweg in die winter, vanaf die begin van Mei tot laat September, voor. Dit is gewoonlik die tydperk van na die eerste ryp tot na die eerste lenteren. Gedurende hierdie periode word die weer deur die volgende patrone gekenmerk:
Grasveld onder uiterste toestande.
Veldbrande is nog altyd 'n deel van die omgewing in hierdie gebied. Soos die gebied ontwikkel het, het brande egter 'n gevaar geword vir lewe, eiendom en die behoud van die omgewing.
Voorgeskrewe brande vir omgewingsbestuur
Plaaslike ho intensiteit brande mag plaaslike uitwissing tot gevolg h wat jare neem om te herstel
Institusionele-kapasiteit
Die Vaalbos Brandbestrydingskomitee is 'n vrywillige organisasie met 17 lede. Die lede onderhou 'n gesamentlike bestuursmeganisme vir die bestryding van brande reeds vanaf 1988
Vereistes opgedeel per tipe en klas van lidmaatskap 27
Middelveld, lang
Die Pitso Meetse IDP verwys na die volgende omgewingsaspekte wat deur brande bedreig word:
Plaasopstalle en oorde
Verlies aan lewendehawe
Plan vir ondersteuning verleen deur die sambreel BB
Tegniese advies met betrekking tot veldbrandbestuur.
Die Kwena Plato met sy grasvelde en ryk Ystertydperk erfenis
Persele is baie blootgestel en sal waarskynlik dikwels brand, maar word beskerm deur klipmure waarskynlik
Tydens tydperke van inversies is veldbrande geneig om stadig te begin brand, maar in intensiteit toe te neem. Onder die ander stel toestande sal vure wat plantasies, en indringerwarbosse binnegaan, vinnig verander in verwoestende brande gekenmerk deur kroonvure.
Ekotoerisme: nuwe ekonomiese groei word gestimuleer deur die toetrede van beleggers by safari-plase, vlieghengel geriewe, die Veerkombersvleipark, voetslaanroetes en die dienstesektor wat met hierdie bedrywe verband hou. Die sektor dra ongeveer R40 miljoen per jaar tot die ekonomie by
Onlangse ekonomiese verliese sluit die volgende in:
Die lede van die BBV is afhanklik van die volgende kommunikasiesisteme:
Weerlig is die enigste natuurlike oorsaak van brande in die gebied. Weerligvure kom hoofsaaklik in die herfs en vroe lente voor. Die menslike invloed ten opsigte van brande strek waarskynlik soveel as 250 000 jaar terug en maak dus deel uit van die historiese brandregime.
Verminder gevolge: Verseker dat effektiewe brandbestrydingsmaatrels in plek is om risiko's vir verlies en beserings te verminder.
Verbetering van veldbrandbestuur op eiendomme van nie-lede 23
Plan vir brandondersoeke, rekordhouding en verslagdoening
Geen voorbeeld word bespreek nie.
Veeboerdery: intensiewe veeboerdery op 150 000 ha dra R40 miljoen per jaar by tot die ekonomie
Geen of min verliese
Daaglikse weer-en brandgevaar voorspellings vir die Entabeni gebied.
Plan vir herstel na brand
Eerste-hulp-sak selfone
Vermy risiko: Beperk die aanplant van plantasies in gebiede met groot risiko's (steil hellings, noordelike hange).
Indien persone bane wil voorberei op enige ander manier as om dit te brand, moet die persoon die bestuurder van Veerkombersvlei nader ten einde uit te vind of daar enige skaars of bedreigde spesies in die beoogde brandbaan voorkom. Indien daar sulke spesies voorkom moet daar maatrels getref word om die spesies te beskerm.
Oor die algemeen is die afsonderlike lede redelik goed toegerus, maar daar is 'n tekort aan opgeleide personeel in die gebied as geheel. Die snel-ontplooiingspan behoort uitgebrei te word na 24 lede.
Onwaarskynlik n Toename in brande mag die habitat verander en voedseltekorte bewerk.
Geen merkbare verliese nie
Gras en boomveld
Weidingsverlies met die gepaardgaande ho koste om voer aan te koop
Laat steentydperk rotstekeninge
Die gebied wat die N99 roete, die oos-wes hoogspanningslyn en die Middelveld plantasie insluit, is 'n gebied met 'n "uiterste risiko". Die strategie vir die vermindering van risiko bestaan uit twee dele:
Grasveld (uiterste toestande), plantasies, indringerbosse.
Definisie van die tydperke 29
Finansiele verlies sowel as verliese in ekonomies bedrywighede
Oorsprong en oorsake van veldbrande
Tabel 8: Minimum vereistes vir brandblusuitrusting vir lede van die Entabeni BBV.
n Ooreenkoms met die sambrelorganisasie is nodig wat ondersteuning in die Gesamentlike Operasionlesentrum (JOC) betref tydens groot veldbrande.
Hodrukselle wat diep atmosferiese inversies veroorsaak. Hierdie toestande hou vir dae aaneen aan en veroorsaak redelik min lugbeweging met gevolglike matige brandgevaar
Grasveld , plantasies en indringerbosse tydens uiterste toestande.
Die BBV is geskep deur die samevoeging van bestaande ondervinding en bevoegdhede van persone wat 'n geskiedenis van samewerking het. Daar is ook 'n reeds bestaande administratiewe komponent wat eenvoudige stelsels bedryf. Die BBV het die ondersteuning van 'n verkose en bevoegde uitvoerende bestuur sowel as die samewerking van die Ruiterslaagte Brandweerdiens. Die diens kan egter nie personeel of toerusting beskikbaar stel nie.
Sosiale-impak
Daar is 'n 8 man span wat opgelei is in brandslaan
Geen gedetailleerde voorbeelde van operasioneleplanne word verskaf nie. Die departement sal nie planne nagaan en goedkeur nie. Die departement sal slegs bepaal of lede van die BBV genoegsame omsigtigheid aan die dag gel het tydens die opstel van die plan.
Skaars-en bedreigde spesies
Voorwaardes vir die verleen van toestemming om te brand
Verslag doen oor groot insidente en rampe,
Kommunikasie is nie voldoende nie en die BBV het 'n behoefte aan 'n "trunked" radiodiens sodat daar met ander partye gekommunikeer kan word.
Hierdie kriteria is toegepas om die gevolge te bepaal tydens die risikobepaling vir die gebied.
Nie ingewerk by hierdie voorbeeld nie
Rook: Geen persoon mag 'n aangesteekte sigaret, vuurhoutjie of enige brandende materiaal neergooi of laat val nie. Geen persoon mag 'n brandende sigaret of vuurhoutjie binne 15 meter van enige gepakte graan, hooi of strooi of enige dro lande , dro gras of oesreste of plantasie-afval bring nie.
Spesifikasies tov vlakke van gereedheid vir verskillende brandgevaar aanslae (voorspellings), insluitend die hulp wat verleen moet word deur lugsteun organisasies.
Die hoofelemente vir die huidige bestuur van veldbrande sluit tans die volgende in:
Die voorkoms van brande is noodsaaklik vir die behoud van biodiversiteit in die grasveld gebiede.
Plaaswonings en ontspanningsoorde
Die sluiting van die INhlanzi-lughawe gedurende tydperke van swak sig
Grasland onder uiterstes en indringerbosse
Bosbouplantasie- sone
Baie spesies in aangepas by vure, maar verhoogde frekwensies mag spesie-samestelling verander; uitsluiting van brand veroorsaak hor brandintensiteit en vure in die peet-lae met langtermyn gevolge.
Omdat veldbrande 'n historiese element van die omgewing in die gebied uitmaak, is ekosisteme hierby aangepas. Grasveld herstel vinnig na brand en inheemse bome is hierby aangepas. Baie dieresoorte is aangepas om in brandveld te kan wei. Indien vure uitgehou word, vermeerder ou gras, verloor dit sy groeikrag en indien dit dan plaasvind is die vuur intens, beskadig dit die grasgemeenskap en kan dit erosie veroorsaak.
Sien 6.3
Lede het saamgestem daarmee dat die bereiking van minimum standaarde (soos in afdeling 6 uiteengesit) deur die gebied voor einde Maart 2007 bereik moet wees.
Tabel 1 bevat 'n beskrywing van die brandregime en brandgedrag in die mees algemene plantegroeitipes in die gebied.
Plantegroei/
Die Middelveld-plantasie , wat sewe plase inkorporeer, word daarvan vrygestel [moet deur die Minister goedgekeur word] om brandbane op die plaasgrense te maak op die voorwaarde dat die buitegrense beskerm word deur brandbane van 40 meter wyd. Binnebane, volgens die brandplan van die plantasie, moet 20 meter breed wees. Die Veerkombersvlei-Bewaria word volgens dieselfde voorwaardes vrygestel.
Tabel 5 lys omgewingskundigebates. Hierdie sluit aspekte in soos die landskap, natuurlike gemeenskappe en opvanggebiedwaardes.
Die planne sal beide brandbeskerming en die gebruik van brand vir veldbestuur insluit. Dit sal in lyn wees met die plaaslike rampbestuursplan en ook bydra om sekere aspekte daarvan te definieer. Dit sal ondermeer die volgende insluit:
(5000 liter min)
Die Lugkwaliteite wetgewing bemagtig die Lugbesoedelingsbeheerbeampte om enige brande te verbied wat as 'n hindernis beskou kan word; tot op datum is die wet nog nie in die area toegepas nie, maar die toepassing word oorweeg in die lig van die sluiting van die lughawe.
Risiko-aanslag
Groot dele brand af en dit neem jare om te herstel.
Plan vir samewerking met naburige BBV's
Brande ontstaan net na die oesreste droog geword het. Brande vind gewoonlik tydens frontalestelsels plaas.
Brande kom nie gereeld hier voor nie. Brande begin of kom die plantasies van buite af in hoofsaaklik in die winter. Groot plantasiebrande vind almal tydens frontale weer plaas.
Tabel 1. 'n Opsomming van die brandregime-en gedrag in die hooftipes plantegroei in die Entabeni BBV gebied.
Die waarde van die estetiese voorkoms van die omgewing vir ekotoerisme
Grasveldvure, plantasies en indringerbosse tydens uiterste en gemiddelde toestande
In jare waar die Droogte-indeks wys dat die brandseisoen vroeg gaan begin, mag die BBV die brandverbod datums wysig.
Soos bo, maar daar is swak toegang en ho digtheid van vlambare strukture.
n Kandidaat BBB met baie ondervinding
Hierdie dokument sit die strategie vir die bestuur van hierdie risikos uiteen. Dit bevat ook die operasioneleplanne wat die strategie ondersteun. Verder noem dit die vereistes vir monitering en hersiening van die strategie en die rels waarby die lede van die BBV hulle moet hou.
Kom elke 1 in vyf jaar voor.
Gegewe die brandtraagheid van die ekosisteem vind brande slegs een keer elke 40 jaar plaas.
Ontspanningsoorde is goed beskerm en in die reel nie in die gevaar areas nie.
Om al die "uiters ho" risikos so te bestuur dat dit na vyf jaar as "ho risiko" geklasifiseer kan word. So ook met "ho risiko" na "matige risiko".
Minimum standaarde 26
Die Brandweerhoof en persone met gedelegeerde magte , dws. Adjunk- Brandweerhoof en Verkeersbeamptes.
Brand hoofsaaklik na die eerste ryp in Mei tot die eerste ren geval het in Oktober, brande kom natuurlik ongeveer een keer elke twee tot drie jaar voor in enige gegewe area.
Beoordeling van hulpbronne en tekortkominge
Brande het 'n positiewe impak in die sin dat dit die grasveldbedekking behou wat as weiding aangewend word.
Industrie: 'n Saagmeul, meubelfabrieke en handwerkindustrie genereer R80 miljoen per jaar.
Grasveld ondeer uiterste toestande, plantasies, indringerbosse en die dorp op sigself
Die Hoogland Plato met sy rollende heuwels met vleilande in die laer areas
Ongeveer 2000 ha word per geleentheid afgebrand met 'n verlies van R4.5 miljoen. Hierdie vure is ook uiters gevaarlik vir die brandslaners.
Persele uit ystertydperk
Korridor vir die kraglyn en vir roete N99
Huidiglik het die BBV die volgende toerusting tot sy beskiking:
Die skets van histories brande in 3.5.4 beklemtoon die volgende sosiale impakte:
Institusionele-kapasiteit 21
Eiendom van ontluikende boere.
Minimum aantal bevoegde personeel in verskillende werkskategorie
Brandbestrydingsplanne wat die volgende insluit:
Die area het ook 'n belangrike kultuurerfenis, insluitend:
Soos reeds gemeld het grasveld ongeveer elke twee jaar 'n brand nodig. Hierdie brande moet of in die laat somer, herfs of lente plaasvind ten einde biodiversiteit en groeikrag te behou. Die BBV verbind hom daartoe om deur die toepassing van so 'n brandregime optimum beskerming aan die natuur te bied. Die rels maak ook voorsiening vir minimum standaarde t.o.v. die beheer van indringerplante.
Die rol van veldbrande en die omgewing 12
Lede moet 10-meter bre brandbane op alle eiendomsgrense instandhou. Indien 'n eiendom groter as 500 hektaar is moet dit in blokke van 250ha verdeel word deur die maak van 5 meter bre interne brandbane.
Kolle indringerbosse mag onder uiterste toestande brand.
Bedreiging van lewe: geen sterftes is aanvaarbaar nie
Die operasioneleplan van die BBV gebied in geheel bestaan uit die volgende onderafdelings [ nie uitgebrei nie]:
Plantasies brand slegs een keer elke 20 jaar as gevolg van vure onder gemiddelde toestande.
Die moontlikheid bestaan vir die verlies van strukture en beserings tydens brandbestryding.
Die Middelveld met sy oorgang na boomveld
Plantegroei en brandgedrag 12
Grasveld onder uiterste toestande
Ekonomiese-impak
Toerusting en fasiliteite 21
Water sleepwa 1000l l
Die Entabeni area het 'n bevolking van ongeveer 13 300. Die dorpie Ruiterslaagte het ongeveer 3 300 permanente inwoners waarvan ongeveer 3 000 in die Tinginono woongebied woon. Ongeveer 10 000 mense woon op plase of op ander landelike eiendomme. Ongeveer 8 500 van hierdie mense is werknemers met hulle families.
Ontspannings-oorde
Gebeur elke jaar op baie plase.
Verliese aan natuurlike spesies of habitat
Potensiaal om elke tweede jaar voor te kom.
Groot verliese aan weiding wat lei tot die aankoop van voer. Veeverliese kom dikwels voor.
Negatiewe impakte is:
Swak sig veroorsaak dat vlugte nie kan land nie met gepaardgaande verlies aan toerisme en ander besigheid.
Grasveld onder alle toestande.
Sien Tabel 8.
Minimum aantal bevoegde personeel in per verskillende werkskategorie 27
Rels t.o.v. die tye van voorbereiding 26
Bosbouplantasies: die 50 000 ha plantasies is verantwoordelik vir 'n inkomste van R70 miljoen per jaar en onderhou industirie wat van bosprodukte afhanklik is binne en buite die gebied
Grasveld onder uiterste en gewone toestande,
Beide plantasie eienaars en die Mpumalanga Parkeraad het bestaande kodes van standaarde vir die formulering en toepassing van ge-ntegreerde bestuursplanne. Die BBV sal standaarde ontwikkel vir ge-ntegreerde brandbestuur vir die verkillende grondgebruike. Hierdie standaarde sal in oorleg met die eienaars opgestel word. Daar sal van eienaars verwag word om hierdie planne in werking te stel.
Beplande brande wat hand-uitruk. Dit is wanneer eienaars beheer verloor oor voorgeskrewe brande tydens die brand van bane of vir weiding
Standaard landlyn telefone
Veldbrande en die klimaat.
Piekniek-en kampvure: Mag slegs in permanente vuurmaakplekke met 'n twee meter skoon brandstrook, of skoon grondoppervlak waarvan die naaste brandbare materiaal ten minste twee meter weg is, gemaak word. Die vure moet ten alle tye opgepas word en na gebruik deeglik geblus word.
Indringerbosse.
Hierdie sakeplan is opgestel deur die lede van die Entabeni Brandbeskermingsvereniging in konsultasie met die ... Brandweerdiens soos vereis deur Afdeling 5 van die Nasionale Wet op Veld en Bosbrande.
Grasveld onder uiterste en gewone toestande
Verliese betreffende kwaliteit wateropvang-gebiede (opvanggebiedwaardes)
Omrede die gras tot 2 meter hoog is beweeg hierdie vure gedurende winderige frontale toestande van 6 tot 8 km per uur. Vlamlengtes 2 tot 6 meter. Tydens inversietoestande beweeg die brande stadig maar wanneer die gras droog is , is die vlamlengte 2 tot 4 meters.
grondeienaars is al sedert 1991 betrokke by die Imvubu Bewaringsgebied wat dit ten doel stel om die omgewing te bewaar. Die gebied is oorspronklik afgekondig onder die wetgewing van die Transvaal, maar is tans hersaamgestel onder die Mpumalanga Bewaringswet
Aanvaar residuele risiko's: Ontwikkel ko-operatiewe opsporings en optredings netwerke en planne. Toerusting moet gereed wees vir snel optrede.
Plaaslike verlies van klein kolle bos wat jare neem om te herstel
Die Ge-integreerde Ontwikkelingsplan (IDP) van die Pitso Meetse munisipaliteit identifiseer veldbrande as 'n omgewingsrisiko in die area.
Voortdurende verlies aan lewe en opdoen van beserings
Selfone, daar is volledige dekking.
Brande van ho intensiteit in stande indringerbosse en in die plantasies
Verminder gevare: Gevaar: Maak seker dat goeie brandregimes deur bestuur gevolg word.
Geen verliese onbeduidend
Ontstekings as gevolg van nalatigheid by piekniekplekke, by kookvure of by asgate waar as uitgegooi word.
Rels vir die beskerming van biodiversiteit en die bodem 26
Tabel 5. Lys van omgewingsbates binne die area van die BBV met 'n bepaling van die veldbrandrisiko's vir elke groep en die vlak waarop dit uitgekom het
Hierdie sakeplan is aanvaar deur die lede van die Entabeni Brandbeskermingsvereniging tydens 'n vergadering op ... Deur dit te aanvaar onderneem die lede om die pligte van die Vereniging uit te voer soos omskryf in hierdie dokument asook om hulle te hou by die rels van die Vereniging.
Hiermee saam sal die Laeveld Sambrel BBV 'n snelontplooiingspan-en lugsteun dienste in die korridor lewer. Bystand-standaarde sal eskaleer saam met eskalerende toestande (geel na oranje ,oranje na rooi).
Grasveld onder gewone toestande
Bakkie-sakkies"
Beskerming van bates: Implementeer beter beskermings maatrels soos effektiewe brandbane, seker maak dat eiendomme teenaan plantasies dieselfde standaarde toepas as die plantasies self.
Brande wat in plantasies of indringerbosse ontstaan versprei een keer elke drie tot vier jaar na veeplase.
Verlies van lewensmiddele
Grasvelde is aangepas by vure en herstel redelik vinnig.
Die eienaars, dit is die Nasionale Padagenskap, ESKOM en die Middelveld Bosboumaatskappy, sal toesien dat hulle brandbeskermingsplanne streng toegepas word. Dit behels die jaarlikse sny van die gras in die padreserwe, die sny en brand van die gras in die ESKOM serwituut en die implementering van die ge-ntegreerde brandplan van die Middelveld Bosboumaatskappy
Brande bedreig die broeiplekke en voedsel in die vleie; rook mag broeigedrag benvloed wat agteruitgang van getalle beteken.
Onder matige toestande brand plantasievure stadig in die bosafval, vlamlengtes van 0.2 tot 0.5m. Gedurende frontalestelsels beweeg plantasiebrande teen tot 8 km per uur en gaan dit gepaard met intense hittevrystelling. Kroonvure ontstaan in sulke gevalle en kolvure word van 0.5 km tot 2km ver gewerp.
Grondeienaars binne die gebied werk al geruimetyd saam vir verskillende doeleindes. Die strukture vir samewerking sluit die volgende in:
Graan: hoofsaak-
Sosiale bates 16
Geen voorbeeld word bespreek nie
Verminder gevolge: Gemeenskaps opvoedings/inligtings programme. Bewusmaking van omgewingswaardes en opvanggebied waardes.
Ongeveer 20% van eienaars het opgeleide personeel. Gemiddeld twee per eienaar.
Die ho intensiteit van brande in plantasies veroorsaak dat alle bogrondse materiaal verbrand wat die grond blootstel aan erosie en ook sterilisering.
Die BBB sal verslaggewing deur die brandweerdienste en lede propageer ten einde die jaarverslag te kan opstel. Die Departementele Internet-gebaseerde Veldbrand-informasiestelsel sal hiervoor gebruik word.
-l rugsak-
Tabel 3 lys die sosialebates, dit is bates wat nodig is vir die welstand van inwoners. Hierby ingesluit is kulturelebates en die wat met erfenis te doen het.
Beoordeling van hulpbronne en tekortkominge 22
Spesifieke brandgevoelige spesies:
Sosiale bates wat in die gebied aan ho risikos blootgestel word, is die huise in die Tinginono woongebied asook plaashuise en vakansieoorde. Ekonomies bates wat aan uiterste of ho risikos blootgestel word is plantasies, veeplase, die 132 KVA hoogspanningslyn wat deur die gebied loop sowel as die Inhlanzi Lughawe wat aan die ooste, net buite die gebied, gele is. Daar is ook ontspanningsoorde en die bates van opkomende boere. Omgewingsbates wat blootgstel is aan uiterste of ho risikos sluit die broeiplekke van die Lelkraanvols in. Hierdie spesies is baie gevoelig vir versteurings a.g.v. brande. Dit sluit ook die Veerkombersvlei bewaringsgebied en gepaardgaande vleilande in. Hierdie risikos is hoofsaaklik as gevolg van brande wat inbeweeg van die grasvelde, plantasies en indringerbosse tydens koue fronte. Baie brande ontstaan ook in die Tinginono-woongebied.
Oorsprong en oorsake van veldbrande 10
Minimum beskermde oorklere en toerusting.
Grasveldbrande (tydens uiterste brandgevaar), plantasies, indringerstande en die dorp self
Hierdie verbod sluit die gebruik van vullis verbranders, die brand van tuin vullis, piekniek en kampvure in, wat soliede brandstof, dit is, hout of houtskool gebruik.
Ongeveer 20% van die eienaars in die gebied voldoen aan die vereistes soos gestel in Hoofstukke 4 en 5 van die Wet, hierdie is hoofsaaklik lede van die Vaalbos Brandbestrydingskomitee en die Imvubu Bewaria, naweekboere voldoen in die rel nie aan die vereistes nie
Definisie van die tydperke
Die vordering met die bereiking van die oogmerke van die vereniging, evalueer,
Totale verlies aan eiendom asook lewe is hoog.
Wisseling in stroomsterkte en kortsluitings veroorsaak groot verliese vir industriee . Tydens sulke toestande is die kanse goed dat brandslaners elektriese skokke kan opdoen met gepaardgaande verhoging in gevolg aan-slag
Grasveldvure tydens gemiddelde toestande.
In plantasies stel die intense brande wat van tyd-tot-tyd voorkom die grond bloot aan ernstige erosie.
Uchakide: 11 000 ha grasveld, een plaasopstal en een vlieghengel-oord verwoes
Munisipale verordeninge onder die Wet op Brandweerdienste is van toepassing in verklaarde dorpsgebiede en vereis van eienaars om aan sekere boustandaarde te voldoen wat brandbeskerming betref en om alle brandbare materiaal te verwyder wat binne 10 meter van strukture voorkom.
Tabel 2 lys en beskryf die mees algemene gevare in die Entabeni BBV area.
Kom elke twee jaar voor
Die dorp is redelik goed beskerm en het bestuursplanne wat toegepas word. Die gevolg is dat die waarskynlikheid vir impakte laag is.
Die dynserigheid veroorsaak swak uitsig wat soms veroorsaak dat die Inhlanzi-lughawe toegemaak moet word. Die swak luggehalte werk ook toerisme te.
Brande in oesreste brand stadig en met lae vlamme.
Om die inwoners van die gebied so te benvloed dat daar volle uitvoering gegee word aan hoofstukke 4 en 5 van die wet, teen 2007
Voorgeskrewe brande vir omgewingsbestuur 22
Meting en verwerking van weerdata.
Sien Tabel 9
