Om 'n klag in te dien, moet jy die klagtevorm volledig en korrek invul. As jy oor enige aspek van die klagte-aanmeldingsvorm onseker is, moet jy asseblief die riglynevolg.
Die stappe wat jy gedoen het om self die probleem te probeer oplos.
Die Kommissie vir Geslagsgelykheid
Jou probleem voor 27 April 1994 opgeduik het.
Faks: 021 424 0549
Tree vir meer inligting met die Wes-Kaapse kantoor in verbinding:
Nog inligting is beskikbaar by:
Jou kontakbesonderhede.
Faks: 021 426 0705
Faks: 021 465 7193/7
Faks: 012 423 8708
Tel: 021 469 0111
In sommige gevalle sal die Openbare Beskermer dalk 'n bedigde verklaring vereis voordat ondersoek ingestel word.
Misdaad, Regte en Justisie
Tel: 021 423 8644
Beslis oor geskille wat nie tydens bemiddeling opgelos is nie.
Afskrifte van enige korrespondensie tussen jou en die amptenaar.
Of jy kan jou klag aanlynindien.
Die rede waarom jy meen dat die klagte deur die Openbare Beskermer ondersoek moet word.
As jou regte geskend word kan jy die saak by een van die volgende liggame aanmeld:
Die SAMRK sal jou help as enige van jou regte in die Handves van Menseregte geskend of aangetas is. Jy kan die Handves van Menseregte nagaan om seker te maak of jou regte geskend of aangetas is.
Tel: 021 426 0700
Spesifieke besonderhede - name van die amptenaar, datums, ensovoorts.
Die aard van jou klagte.
Tel: 021 426 2277
Die Grondwet bepaal dat die grondliggende regte van alle Suid-Afrikaners beskerm en respekteer moet word. Die regte word in die Handves van Menseregte vervat, met 'n omskrywing van die omstandighede wat die beperking van die regte kan regverdig. Verskeie regeringsliggame en -instansies is ingestel om seker te maak dat die regte beskerm word.
Jy 'n strafregtelike saak het en jy 'n prokureur nodig het nie (as dit die geval is, skakel asseblief die Regshulpraad by 012 401 9200, of besoek hulle kantore by die naaste Landdroshof).
Die agtergrond en geskiedenis van die klagte.
Klagtes oor Menseregteskendings
Jy aan 'n misdaad skuldig bevind is en wil appelleer.
As daar teen jou gediskrimineer is (jy sleg behandel is) op grond van jou geslag, moet jy die Kommissie vir Geslagsgelykheid nader.
As jy nie die probleem kon oplos deur met die amptenaar of die toesighouer te praat nie, moet jy vir die Openbare Beskermer skryf. Die brief moet die volgende inligting bevat:
As jy nie seker is of die SAMRK jou saak sal hanteer nie, skakel asseblief die Kommissie.
Faks: 021 426 2875
As jy oor 'n staatsamptenaar wil kla, moet jy met die Openbare Beskermer in verbinding tree.
Jou saak nie te doen het met 'n skending van enige van die regte in die Handves van Menseregte nie.
As jou werkgewer jou regte geskend het, moet jy met die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA) in verbinding tree (nadat jy die probleem by die werk probeer oplos het).
Nader vir meer inligting:
In werkplekgeskille bemiddel.
Jy kan ook aanlyn'n klag indien.
As jy hulp met die klagte nodig het, kan jy die Openbare Beskermer se kantoor skakel. Daar is opgeleide personeel wat afgesien van die omvang daarvan, na 'n klagte sal luister en ondersoek sal instel.
As jou regte deur die polisie geskend is, moet jy die Onafhanklike Klagtedirektoraat nader.
Wanneer jy 'n klag aanhangig maak, moet jy soveel inligting moontlik probeer verskaf. Klagte is streng vertroulik.
Enigeen kan 'n klagte indien by die Openbare Beskermer, wat dan die saak sal ondersoek. As die Openbare Beskermer se personeel besluit dat die klagte steek hou, sal hulle alles in hulle vermo doen om 'n oplossing te vind, wat veranderings aan die stelsel insluit.
Om 'n klag in te dien moet jy die klagtevorminvul.
Die SAMRK sal jou gewoonlik nie kan help nie, as:
Tel: 021 426 4080/3
