Sake en Ekonomie
Swart Ondernemings Verskaffersprogram
Die Departement van Handel en Nywerheid se Swart Ondernemings Verskafferontwikkelingsprogram (SOVOP) is 'n 80:20 koste-verdelings, kontanttoelaag aanmoedingskema vir ondernemings in swart besit, met 'n maksimum toelaag van R100,000. Die skema verskaf ook sakeontwikkelingsdienste om maatskappye te help om hulle vaardighede te verbeter en meer mededingend ... 
Swart Ekonomiese Bemagtiging
Kliek op 'n diens vir volledige besonderhede.
