Die Suid-Afrikaanse Parlement is verantwoordelik vir die skepping en aanpassing van die land se wette in ooreemstemming met die Grondwet. Dit bestaan uit twee dele, naamlik die Nasionale Vergadering en die Nasionale Raad van Provinsies (NRVP).
Departement van Kommunikasiewese
Die Nasionale Regering van Suid-Afrika bestaan uit die Parlement, die Kabinet en verskillende departemente. Hierdie komponente voer funksies uit soos uiteafresit in die Grondwet en in wetgewing uitgevaardig deur die Parlement.
Departement van Staatsdiens en Administrasie
Departement van Kuns en Kultuur
Die Kabinetslede is tans soos volg:
Die uitvoerende arm van die nasionale regering staan onder die leiding van die Kabinet wat bestaan uit die President, die Adjunkpresident en die onderskeie Ministers aangestel deur die President uit die Nasionale Vergadering. Die President bepaal ook watter funksies elkeen van die Ministers sal vervul.
Die Die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika, 1996 (Wet 108 van 1996) het in werking getree op 4 Februarie 1997. Dit is die hoogste wet in Suid-Afrika en geen ander wet of regeringsoptrede kan die Grondwet oorstem of daarmee in botsing wees nie.
Suid-Afrika bestaan uit 1 219 090 km² aan die suidpunt van Afrika. Die bevolking bestaan uit ongeveer 44,8 miljoen mense.
Die land is verdeel in nege provinsies, elk met sy eie provinsiale parlement en administrasie. Die nege provinsies is soos volg:
Oos-Kaap
Departement van Waterwese en Bosbou
Die Regering van Suid-Afrika
Departement van Openbare Ondernemings
Departement van Provinsiale en Plaaslike Regering
Departement van Buitelandse Sake
Hoofstuk 2 van die Grondwet bevat die Handves van Regte.
Suid-Afrika word gekenmerk deur die verskeidenheid van sy mense wat betref ras, kultuur en geloof. Dit word weerspiel deur die 11 nasionale tale wat deur die Suid-Afrikaanse Grondwet beskerm word.
Departement van Omgewingsake en Toerisme
Die Nasionale Raad van Provinsies bestaan uit 54 permanente lede en 36 spesiale afgevaardigdes wat die nege provinsies verteenwoordig. Die NRVP verteenwoordig provinsiale belange in die nasionale regeringsfeer.
Departement van Verdediging
Departement van Behuising
Die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika
Wes-Kaap
Departement van Landbou
Departement van Grondsake
Departement van Arbeid
Sport en Ontspanning Suid-Afrika
Departement van Korrektiewe Dienste
Suid-Afrika se Grondwet is een van die progressiefste in die wreld en is gegrond op die waardes van menswaardigheid, gelykheid en vryheid.
Departement van Onderwys
Departement van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling
Die Administratiewe Arm
Die Departemente waaruit die administrasie bestaan, het as opdrag die toepassing van wetgewing en die verskaffing van dienste aan die publiek. In 2003 is 'n gesamentlike begroting van R334 miljard vir di doel beskikbaar gestel.
Departement van Openbare Werke
Sekretariaat van Veiligheid en Sekuriteit
Noord-Kaap
Departement van Minerale en Energie
Departement van Wetenskap en Tegnologie
Departement van Vervoer
Departement van Maatskaplike Ontwikkeling
Departement van Gesondheid
Die Nasionale Vergadering bestaan uit 400 verkose verteenwoordigers wat in die Parlementsgeboue in Kaapstad vergader om te debatteer oor kwessies en om wetgewing deur te voer.
Departement van Handel en Nywerheid
