Ministerie van Gesondheid
Die Ministerie is verantwoordelik vir gesondheidsbeleid, asook vir die inwerkingstelling van nasionale en provinsiale gesondheidsbeleid deur die werk van die Departement Gesondheid.
