Inligting oor 'n verskeidenheid dienste kan ook op die Seda-webwerf bekom word.
Sake en Ekonomie
Tel: 021 483 9119
Daar is 'n verskeidenheid dienste beskikbaar om ontluikende onder-nemings by te staan. Die Swart Besigheidsraad en die Swart Besigheidsforum speel albei sleutelrolle om rolspelers rondom die vorming van swart besighede byeen te bring. Hierdie organisasies help om 'n gemeenskaplike front daar te stel vir die ontwikkeling en implementering van 'n nasionale strategie vir die ontwikkeling van swart besighede.
Vir verdere inligting oor provinsiale SEB-programme skakel:
Aansoeke om Steun van die Nasionale Bemagtigingsforum (NBF) (Diens)
Swart Ekonomiese Bemagtiging
Ondersteuningsdienste vir Swart Ekonomiese Bemagtiging
Swart Ondernemings Verskaffersprogram (Diens)
