Eiendomsontwikkeling en Bestuur
Meld Maatskaplike Welsynsbedrog Aan (Diens)
Staatsmotorvervoer bestuur die gebruik van 4161 staatsvoertuie in die Wes-Kaap.
Beweerde Misbruik van Staatsmotorvoertuie
Die Aanmeld van Bedrog en Korrupsie (Diens)
U kan die 24-uur-rapporteerlyn by 021 467 4797 skakel om beweerde misbruik van 'n staatsmotorvoertuig te rapporteer.
Skakel Staatsmotorvervoer by 021 467 4797 vir meer inligting.
Departement van Vervoer en Openbare Werke
Om bedrog, korrupsie en misbruik van staatshulpbronne te help voorkom, is 'n 24-uur-rapporteerlyn ingestel waar beweerde misbruik gerapporteer kan word.
Staatsmotorvervoer (Departement van Vervoer en Openbare Werke, Wes-Kaapse Provinsiale Regering)
