om die taxi-bedryf van 'n kontant-gebaseerde betalingstelsel na 'n kontantlose stelsel te omvorm;
om die veiligheid van passassiers te verbeter;
Die Regering van Suid-Afrika
Eienaar: Departement van Vervoer (Die Regering van Suid-Afrika)
om die diensgehalte van taxis te verbeter;
om reisigers se gerief te verbeter;
Die Taxi-herkapitaliseringsprojek het ten doel:
om bekostigbare bedryfsoperasies te bevorder;
Departement van Vervoer
om die bedryf en gebruik van roetes en inkomste daaruit te moniteer, en om kritieke parameters in voertuie te moniteer en afwykings te rapporteer.
