Volledige inligting oor hoe om 'n patent te laat registreer en hoe om hulp met die registrasie te kry is beskikbaar op die CIPRO-werf.
Verken vir meer inligting die CIPRO-webwerf of tree met CIPRO in verbinding:Inbelsentrum: 0861 843 384
Wat handelsmerke is
Jy kan 'n patent laat registreer om te keer dat ander mense jou uitvinding naboots. Dit kan 'n vernuwende produk, 'n nuwe proses of 'n nuwe tegnologiese oplossing vir 'n probleem wees. Patentbeskerming beteken dat die uitvinding nie kommersiel gemaak, gebruik, versprei of verkoop kan word sonder die eienaar se toestemming nie.
Hoe om aansoek te doen
Sake en Ekonomie
Wanneer 'n onderneming waarde skep op grond van 'n idee, proses, handelsmerk of produk, kan di waarde beskerm word en kan voorkom word dat ander mense geldelik daaruit voordeel kan trek, deur die intellektuele eiendomsreg daaroor te laat registreer.
Kry nog inligting oor kopiereg en kopieregskending op die CIPRO-webwerf.
Daar is verskeie soorte intellektuele eiendom:
Internasionale navrae: +27 11 254 9405
Die CIPRO-webwerf bevat volledige inligting oor handelsmerkregistrasie, wat besonderhede insluit oor:
handelsmerkregistrasie ontwerpregistrasie patentregistrasie kopiereg.
Wanneer jy 'n boek skryf, 'n skildery maak, 'n stuk musiek komponeer, 'n rekenaarprogram skryf of 'n film- of digitale opname maak, het jy outomaties kopiereg op jou werk.
Inligting oor wat geregistreer kan word en hoe om 'n ontwerp te laat registreer is beskikbaar op die CIPRO-werf.
Die Beskerming van jou Intellektuele Eiendom
Wat om te doen voordat jy aansoek doen
Jy kan die ontwerp laat registreer van iets wat jy geskep het om te keer dat ander mense die vorm, styl, voorkoms, patroon, versiering of struktuur van die item na-aap.
Die kopiereg bestaan op die manier waarop die werk op skrif gestel of opgeneem is. Kopiereg bestaan nie op die idees nie.
Opposisie teen 'n handelsmerkregistrasie.
Handelsmerkregistrasie word gebruik om jou handelsmerk, byvoorbeeld jou logo, te beskerm. Nadat jy jou handelsmerk laat registreer het, mag niemand dit of 'n merk wat baie daarna lyk gebruik nie.
Posbus 429, Pretoria, 0001
Hoe om 'n aansoek te hernu
Departement van Handel en Nywerheid
