Inligting oor Nywerheidsektore (Diens)
Sake en Ekonomie
Geleenthede vir Vroue en Entrepreneurs in Mynwese
Die werksaamhede van die TVIS sluit onder meer in:
Die Tegnologie vir Vroue in Sake-ondernemings Program is in 1998 deur 'n vennootskap tussen die Departement van Handel en Nywerheid, die Departement van Minerale en Energie en die WNNR gestig om vroue in die sakewreld te help vorder. Die program l besondere klem op die gebruik van wetenskap en tegnologie om groei in ondernemings - veral klein-, medium- en mikro-ondernemings (KMMO's) - waar vroue aan die stuur staan, te bevorder.
Faks: 012 841 4954
Tegnologie vir Vroue in Sake-ondernemings
Besoek die webwerf vir besonderhede oor die 2005-kompetisie
Besoek die webwerf vir meer inligting oor TVIS of skakel:Tel: 012 841 4990/4983
Inligting- en Rekenaartegnologie in Ondernemings
Vroue in Visserye en Visverwerking
die uitken van die tegnologiese behoeftes van vroue in aangewese marksektore in die sakewreld die aanspreek van die uitgekende behoeftes deur tegnologiese ingrypings wat by 'n spesifieke projek pas om vroue in die sakewreld en tegnologie diensverskaffers by mekaar uit te bring die uitken en skep van mark- en sakegeleenthede vir die mense wat voordeel uit die TVIS-program trek erkenning en viering van die sukses van vroue in die onderskeie sakesektore die uitken en voorsiening van steun aan leerders in die Wetenskap- en Tegnologie-velde die skep en opdatering van 'n databasis wat die nodige inligting oor TVIS se bedrywighede bevat die daarstel en opdatering van 'n TVIS-webblad om Suid-Afrikaanse vroue bloot te stel aan internasionale tendense in Wetenskap en Tegnologie demonstrasie en verspreiding van tegnologie ontwikkeling van aanvangsondernemings.
Inleiding tot rekenaars
Departement van Handel en Nywerheid
