Die KMOOP is 'n skema wat kontanttoekennings as aansporing bied en bystand aan toerisme-verwante ondernemings in Suid-Afrika verleen. Bystand word verleen met nuwe of uitbreidingsprojekte. Die volgende is voorbeelde van projekte wat in aanmerking kom:
Besighede wat as verskaffers van korttermynverblyf geklassifiseer is bv. hotelle, bed-en-ontbytplekke, herberge ("lodges") en chalets.
Aansoek om steun van die Klein en Medium Ondernemings-ontwikkelingsprogram (KMOOP)
n Maksimum aansporing van R3 050 000 per jaar vir ondernemings met 'n belegging in geboue, meubels, toerusting en voertuie.
n Inligtingsbrosjure en aansoekvorm is beskikbaar by die Departement van Handel en Nywerheid en moet aan hulle vir evaluering voorgel word.Kontakbesonderhede:
Voordele van die aansporingskema sluit die volgende in:
Projekbefondsing uit die begroting van die Hoofdirektoraat Toerisme-ontwikkeling (Diens)
Tel: 012 310 1288/1279
Besighede met 'n kabelspoor of privaatspoor, sweefspoor, watervervoermiddele op damme, mere en ander.
Aansoek om bystand van die Nywerheidsontwikkelingskorporasie se Toerismebesigheidseenheid (Diens)
Faks: 012 322 0115/0011
Toerisme-hulptoonbank vir entrepreneurs (Diens)
n Belastingvrye kontanttoekenning vir twee jaar gegrond op die koste van die belegging in geboue, meubels, toerusting en voertuie.
n Addisionele kontanttoekenning vir die derde jaar aan ondernemings op voorwaarde dat die verhouding van menslikehulpbronvergoeding, uitgedruk in bedryfskoste, `n minimum van 30% beloop.
Reis en Toerisme
Toeroperateurs wat alleenlik toeriste bedien.
Departement van Handel en Nywerheid
