Wanneer die nasionale regering oor n nuwe handelsooreenkoms onderhandel, verbrei die Direktoraat van Nywerheidsontwikkeling inligting oor die ooreenkoms aan uitvoerders en ander belanghebbendes. Benewens die verskaffing van skriftelike materiaal oor die handelsooreenkoms bied die Direktoraat ook werksessies aan.
Inligting oor Nuwe Handelsooreenkomste
Sake en Ekonomie
Kontak die volgende persoon vir nadere inligting:
Tel: 021 487 8600
Departement van Handel en Nywerheid
