n Uitvoersentrum is in die Suid-Kaap in die lewe geroep om uitvoere in die streek n hupstoot te gee. Die Uitvoersentrum is in die Suid-Kaapse Sakesentrum in George gele en verskaf waardevolle advies en handelsinligting aan opkomende en bestaande uitvoerders. Die Sentrum se kerndienste is:
Sake en Ekonomie
Tel: 044 873 2230 of 044 873 3431
opleiding inligting advies handelsmissies (besoekend en uitwaarts).
Faks: 044 873 3433
Departement van Handel en Nywerheid
