Ondersteuningsdienste vir Swart Ekonomiese Bemagtiging (Diens)
Skakel vir meer inligting:
Sake en Ekonomie
n Minimum verhandelingsgeskiedenis h van een jaar.
Voldoen aan al die relevante regulasies, bv. hulle moet geregistreer wees by die Maatskappye en Intellektuele Eeiendomsregistrasiekantoor van Suid-Afrika (CIPRO) en die Suid-Afrikaanse Inkomstediens.
Swart Ondernemings Verskaffersprogram
Om te kwalifiseer, moet 'n maatskappy:
Toegang tot Finansiering en Inligting oor Aansporingskemas (Diens)
Handel en Nywerheid se Klintekontaksentrum by 0861 843 384
Bande te kweek tussen KMMOs in swart besit en korporatiewe en openbare sektor ondernemings.
n Omset h van nie meer nie as R12-miljoen per jaar.
Die oogmerk met die skema is om:
Swart Ekonomiese Bemagtiging
Besoek Handel en Nywerheid se webwerf.
Bestaande KMMOs met goeie groeipotensiaal vinnig in die hoofstroom van die formele ekonomie te kry.
Die ontvanger te help om kapasiteit te bou om suksesvol mee te ding vir tenders en uitkontrakteringsgeleenthede.
Regstellende verkryging en uitkontrakteringsinisiatiewe te komplimenteer.
Die RED-deur - Ware Ondernemings-ontwikkelingsinisiatief (Staatsliggaam)
Departement van Handel en Nywerheid
Minstens 51% in swart besit wees en 'n aansienlike verteenwoordiging van swart bestuurders h.
Die Departement van Handel en Nywerheid se Swart Ondernemings Verskafferontwikkelingsprogram (SOVOP) is 'n 80:20 koste-verdelings, kontanttoelaag aanmoedingskema vir ondernemings in swart besit, met 'n maksimum toelaag van R100,000. Die skema verskaf ook sakeontwikkelingsdienste om maatskappye te help om hulle vaardighede te verbeter en meer mededingend te word.
