Landbousake- en Metaalsektor
Sake en Ekonomie
Tel: 483 3381
Faks: 483 4616
U kan inligting oor provinsiale en nasionale besigheids- en nywerheidsektore deur n verskeidenheid staatsdepartemente en openbare entiteite verkry.
Die Nywerheidsontwikkelingskorporasie van Suid-Afrika se sektorale strategiese sake-eenhede verskaf ook inligting oor en hulp aan die volgende sektore:
Inligting oor Nywerheidsektore
Tel: 483 4603
Handel en Belegging Suid-Afrika verskaf inligting oor die agro-verwerkingsektor, die motornywerheid, die inligting- en kommunikasietegnologiesektor en die tekstiel- en kleresektor.
Wesgro het gedetailleerde agtergrondstudies oor talle sektore in die Wes-Kaap onderneem en het ook maklik leesbare feiteblaaie gebaseer op hierdie verslae opgestel.
As deel van sy besigheidsteundienste verskaf die Sakeverwysings- en Inligtingsnetwerk (BRAIN) inligting oor n groot getal sektore.
Tel: 483 3859
bemagtiging entrepreneursmynbou en juwele internasionale finansies metale, vervoer en masjinerie die Suid-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap tegno-nywerhede tekstiele, klere, leer en skoene toerisme groothandelfinansies hout, papier en ander media en rolprente.
Departement van Handel en Nywerheid
Kontak die Direktoraat van Nywerheidsontwikkeling oor nadere inligting.
