die implementering van nasionale beleid en wetgewing die kordinering van die funksies van die Departement van Sport en Ontspanning die voorbereiding en inisiring van wetgewing die verrigting van enige ander uitvoerende funksie soos bepaal in die Grondwet of in nasionale wetgewing
Die Regering van Suid-Afrika
Ministerie van Sport en Ontspanning
Die Ministerie is verantwoordelik vir die ontwikkeling van beleid en wetgewing met betrekking tot sport en ontspanning. Die Ministerie is ook verantwoordelik vir die volgende:
