Die Regering van Suid-Afrika
Ministerie van Veiligheid en Sekuriteit
die implementering van nasionale beleid en wetgewing die kordinering van die funksies van hulle mandaatdepartemente die voorbereiding en inisiring van wetgewing die verrigting van enige ander uitvoerende funksie soos bepaal in die Grondwet of in nasionale wetgewing
Die Ministerie is verantwoordelik vir die ontwikkeling van beleid en wetgewing met betrekking tot die SAPD, die Sekretariaat vir Veiligheid en Sekuriteit, en die Onafhanklike Klagtedirektoraat. Die Ministerie is ook verantwoordelik vir die volgende:
