Die Departement se aktiwiteite sluit programme op die volgende gebiede in:
Die Departement van Wetenskap en Tegnologie beoog om die ontwikkeling van wetenskap en tegnologie te bevorder deur die bemagtigingsmeganisme van die Nasionale Stelsel van Innovering (NSI). Dit is 'n poging om maatreIs in te stel wat wetenskap en tegnologie in werking sal stel ten einde 'n impak te h op volhoubare groei en ontwikkeling op gebiede wat vir al die mense van Suid-Afrika belangrik is.
Die Departement se doelwitte is die volgende:
Die Regering van Suid-Afrika
wetenskap en die samelewing tegnologiese ontwikkeling biotegnologie bilaterale samewerking multilaterale samewerking inheemse kennis inligtingsgemeenskap
Departement van Wetenskap en Tegnologie
om die rol van Wetenskap, Ingenieurswese en Tegnologie (WIT)-instellings in die Nasionale Stelsel van Innovering te optimaliseer om openbare bewustheid, waardering, kritiese evaluering en begrip vir WIT te bevorder om die rol van die privaatsektor in die NSI te versterk om die instelling van nuwe institusionele infrastruktuur te bestuur om samewerking met die wyer navorsingsgemeenskap te bevorder om vennootskappe en samewerking tussen Suid-Afrika se navorsingsgemeenskap en die internasionale wetenskap- en tegnologiegemeenskap te bevorder om Suid-Afrika se WIT-bevoegdhede wreldwyd bekend te stel en te bemark om die gehalte en diepte van statistiese inligting oor WIT te verbeter om toegang tot en benutting van inligting as 'n strategiese bron te bevorder om inligtingsgeletterdheid te bevorder om sodoende wetenskapsgeletterdheid in die hand te werk
