Die doel van die Departement van Staatsdiens en Administrasie is om die modernisering van die Staatsdiens te lei deur regeringsdepartemente te ondersteun met die implementering van hulle bestuursbeleid, -stelsels en strukturele oplossings binne 'n algemeen toepaslike raamwerk van norme en standaarde met die doel om dienslewering te verbeter.
Departement van Staatsdiens en Administrasie
diensvoorwaardes e-regering indiensnemingspraktyk menslikehulpbron-ontwikkeling
Van die kwessies wat die Departement hanteer, is:
