die voorbereiding en inisiring van wetgewing die verrigting van enige ander uitvoerende funksie soos bepaal in die Grondwet of in nasionale wetgewing
Ministerie van die Staatsdiens en Administrasie
Die Ministerie is verantwoordelik vir die ontwikkeling van beleid en wetgewing met betrekking tot staatsdiens en administrasie. Die Ministerie is ook verantwoordelik vir die volgende:
die implementering van nasionale beleid en wetgewing die kordinering van die funksies van die Departement Staatsdiens en Administrasie, die Staatsdienskommissie en die SA Bestuursontwikkelingsinstituut.
