Departement van Provinsiale en Plaaslike Regering
Die doel van die Departement van Provinsiale en Plaaslike Regering is om 'n nasionale stelsel van gentegreerde en koperatiewe staatsbestuur te ontwikkel en te bevorder en om provinsiale en plaaslike regering te ondersteun.
Die primre mandaat van die Departement is die volgende:
finansile stelsels regstelsels interregering-verhoudingstelsels prestasiebestuurstelsels tradisionele leierskap en instellings infrastruktuur ontwikkelingsbeplanningstelsels plaaslike ekonomiese ontwikkeling menslikehulpbron-ontwikkelingstelsels inligting en inligtingstegnologiestelsels
om nasionale beleid en wetgewing wat strewe om regeringsowerhede te transformeer en te versterk sodat hulle hul rolle kan vervul, te ontwikkel en te moniteer om meganismes, stelsels en strukture wat gentegreerde dienslewering binne die regering moontlik maak, te ontwikkel, bevorder en te moniteer om volhoubare ontwikkeling te bevorder deur ondersteuning aan provinsiale en plaaslike regering te bied.
Die Departement bied dienste ten opsigte van die volgende aan:
