Die Regering van Suid-Afrika
verbetering van ekonomiese doeltreffendheid en produktiwiteit ontwikkeling van vaardighede en die skep van werksgeleenthede gesonde arbeidsverhoudinge uitskakeling van ongelykheid en diskriminasie in die werkplek verligting van armoede deur werkskepping
Die Departement van Arbeid beoog om 'n betekenisvolle rol te speel in die vermindering van werkloosheid, armoede en ongelykheid deur 'n reeks beleide en programme, ontwikkel in oorlegpleging met maatskaplike vennote, en gerig op:
Departement van Arbeid
Die Departement is verantwoordelik vir die kordinering van vaardigheidsontwikkeling en -opleiding deur die onderskeie Sektor Onderwys- en Opleidingsowerhede .
