Kommissie vir Diensbillikheid
Die Regering van Suid-Afrika
Kommissie vir Diensvoorwaardes
Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA)
Die Ministerie is verantwoordelik vir die ontwikkeling van beleid en wetgewing met betrekking tot arbeid. Die Ministerie is ook verantwoordelik vir die volgende:
die implementering van nasionale beleid en wetgewing die kordinering van die funksies van die Departement van Arbeid die voorbereiding en inisiring van wetgewing verrigting van ander uitvoerende funksies bepaal in die Grondwet of in nasionale wetgewing
Adviesraad vir Beroepsgesondheid en -veiligheid
Verskeie statutre liggame doen aan die Minister verslag:
Ministerie van Arbeid
