Die doel van die Departement van Justisie en Staatkundige Ontwikkeling is die handhawing en beskerming van die Grondwet en die oppergesag van die reg, en om bereikbare, regverdige, snelle en koste-effektiewe administrasie van geregtigheid, in die belang van 'n veiliger Suid-Afrika te lewer. Die Departement doen dit op die volgende wyses:
Die Regering van Suid-Afrika
Departement van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling
bevorder staatkundige demokrasie voorsien gepaste regsdienste bestuur howe en alternatiewe dispuutresolusiemeganismes
