Kinders en Gesinne
Alle aannemings moet in die geboorteregister van die kind aangeteken word indien dit so deur die aanneemouers versoek word.
Registrasie van aanneming
Departement van Binnelandse Sake
Om dit te doen, moet jy 'n skriftelike versoek, vergesel van 'n gewaarmerkte afskrif van die aannemingsbevel, aan enige plaaslike kantoor van Binnelandse Sake rig.Indien die aannemingsbevel die verandering van die kind se van na di van die aanneemouers magtig, sal dit gratis gedoen word.
Registrering van die Geboorte van jou Kind (Diens)
Binnelandse Sake-kantore
Tarief: R 40
