Verkryging van 'n Doodsertifikaat
Departement van Binnelandse Sake
Lewe en Familie
Registrering van 'n Sterfgeval (Diens)
Binnelandse Sake-kantore
Wanneer u 'n sterfgeval by die Departement van Binnelandse Sake registreer, sal 'n verkorte doodsertifikaat aan u uitgereik word.As u 'n vervangingskopie of 'n volledige doodsertifikaat nodig het, kan u daarom aansoek doen by u naaste Binnelandse Sake-kantoor deur vorm BI-132 in te vul. 'n Verkorte doodsertifikaat kos R7 and 'n volledige doodsertifikaat kos R40.
