Aansoek om 'n Geboortesertifikaat (Diens)
n Geboortesertifikaat word uitgereik wanneer 'n kind by die staat geregistreer is. Dit bevat die besonderhede van die kind en word vereis as bewys van identiteit.
Vul asseblief vorm BI-154 in swart ink in en dien dit in.
Departement van Binnelandse Sake
Aansoek om 'n Geboortesertifikaat
n Verkorte geboortesertifikaat kan dieselfde dag beskikbaar gestel word en sal R10 kos.
Lewe en Familie
As jy jou geboortesertifikaat verloor het of nog 'n eksemplaar daarvan nodig het, kan jy by die naaste Binnelandse Sake-kantoor daarom aansoek doen. Iemand wat buite die land is, kan by 'n Suid-Afrikaanse missie of konsulaat aansoek doen.
Dit neem ongeveer ses na agt weke om 'n aansoek om 'n volledige geboortesertifikaat te verwerk. Die koste is R45.
Registrering van die Geboorte van jou Kind (Diens)
Jy kan aansoek doen om 'n verkorte sertifikaat of 'n volledige sertifikaat.
Binnelandse Sake-kantore
Registrasie van aanneming (Diens)
