Hernu Posbusse en Privaatsakke Aanlyn (Diens)
Die private posafleweringsdiens is beskikbaar vir indiwiduele klinte en huishoudings. 
Doen aansoek om 'n Private Posafleweringsdiens (Diens)
Jy kan posstukke aanlyn volg deur die Suid-Afrikaanse Poskantoor se Posstuknavraagstelsel te gebruik. 
Jy kan jou jaarlikse Posbus- of Privaatsakhuur hernu deur die Suid-Afrikaanse Poskantoor se veilige aanlynbetaalstelsel te gebruik. 
Om aansoek te doen om die sakepos-afleweringsdiens, vul asseblief die vorm op die Poskantoorwebwerf in, druk dit en handig dit by jou plaaslike poskantoor in. 
Soek 'n Poskode (Diens)
Doen Aansoek om 'n Sakepos-afleweringsdiens (Diens)
Volg en Spoor jou Posstukke Op (Diens)
Die soekgerief laat jou toe om 'n pleknaam of poskode in te vul. 
