Die sluitingsdatum vir aansoeke is 31 Oktober.
Instruksies:
Aansoeke moet vroeg in Oktober ontvang word.
Die Direkteur: Personeel- en Steundienste
Deelnemers sal betrokke wees by 'n gestruktureerde program wat oor drie jaar strek en in die tweede helfte van Januarie begin.
Die graad sal bestaan uit verpligte kernvakke, keusevakke en opsionele vakke wat nog gefinaliseer moet word.
Die Studie van Landbou en Loopbane in die Landbousektor
Kursusse kan wissel in lengte van 1 tot 13 dae en sluit onderwerpe in soos:
Verpligte vakke vir die program is:
Aansoeke moet gestuur word aan:
Die Departement van Landbou verskaf inligting oor verskeie loopbaangeleenthede in die Landbousektor:
tuinboukundiges en waterkwekery voedselwetenskaplikes/tegnolo
Wynkunde Teorie III
Skakel vir meer inligting:
Tel: 021 808 5450/1
Diploma in Landbou
Die graad sal so saamgestel word dat studente nie net teoretiese kennis oor boerdery opdoen nie, maar ook prakties sal leer hoe om te boer.
Sektor Onderwys en Opleiding
Wat is die Program vir Jong Beroepslui (JBP)?
Jaar 1: R5 890
Hoe om aansoek te doen
Kursusse sal net aangebied word as die voorgeskrewe aantal studente aansoek gedoen het. Gewoonlik word 'n minimum van 8 en 'n maksimum van 25 vereis.
Bygedra het tot die kennis van landbou.
Wie sal oorweeg word vir die program?
Die kursusse is hoofsaaklik gemik op nuwe, ontluikende en voorheen-benadeelde boere, sowel as plaaswerkers.
Die Diplomaprogram bestaan uit verpligte kernonderwerpe en 'n gekose vak van die student se keuse.
Hoewel nie 'n voorvereiste nie, word 'n spesiale poging aangewend om vroue by die program betrokke te kry.
Tel: 021 808 5491
Jaar 3: R3 240 plus R360 per opsionele vak
Studente kan kies uit enige van die voorgraadse keusevakke as die gekose veld van spesialisasie, of kies uit agri-sakekeuses wat aangebied word, waaronder
Die tweede fase behels 'n projek waarin die betrokke indiwidu onafhanklike navorsing doen. Omdat die tweede fase plaasvind in samewerking met die betrokke Departement van een van die plaaslike universiteite, sal kandidate wat aan al die relevante vereistes voldoen met voltooiing 'n Meestersgraad behaal.
Deelnemers aan die program sal geregtig wees op mededingende vergoeding vir die drie-jaar tydperk van die program. 'n Beurs wat studentegeld by 'n plaaslike universiteit dek sal ook verskaf word.
Mense wat beoordeel wil word (met 'n eksamen) moet dit aandui wanneer die bespreking bevestig word. As met die beoordeling bevind word dat 'n leerder bevoeg is, sal die Sertifikaat van Bywoning verander word na 'n Sertifikaat van Bevoegdheid.
Die hoof-institusionele deelnemers aan die JBP is:
Opleidingsgelde per module: R950
Natuurwetenskap.
Die program word aangebied by Elsenburg se Opleidingswynmakery, waar studente formele teoretiese lesings, sowel as praktiese opleiding in wynmaak en wynmakery-operasies kry.
Skaap- en Wolproduksie III
uit 'n voorheen-benadeelde groep kom van plan wees om 'n landbouloopbaan te volg n Suid-Afrikaanse burger wees in besit wees van, of in die proses wees van die afhandeling van 'n honneursgraad in staat wees om die program te voltooi.
Wynkunde Prakties III
Waardevolle navorsingservaring ingewin het.
Kursusse by Elsenburg kos R85-00 per persoon per dag, middagete ingesluit. Verblyf by Elsenburg (indien beskikbaar) kos 'n bykomende R35-00 per persoon per dag en sluit ontbyt en aandete in. Gedesentraliseerde kursusse op die platteland (nie by Elsenburg nie) kos R50-00 per persoon per dag.
Vir Meer Inligting
Mense wat 'n volle kursus bywoon kry 'n Sertifikaat van Bywoning.
Om in aanmerking te kom vir die JBP, moet jy:
vark-, bees-, pluimvee en suiwelproduksie landboubemarking landbou- en finansile bestuur groenteproduksie basiese grondwetenskap en plantvoeding trekkerinstandhouding
Departement van Landbou: Wes-Kaap
Wingerdbou III.
Die minimum-vereiste vir toelating is 'n Hor Sertifikaat in Landbou of 'n gelykstaande kwalifikasie.
Departement van Landbou
voltydse nagraadse studies voorgraadse studies voltydse horskoolstudies.
Wat is die Program vir Jong Beroepslui?
Wynskeikunde Prakties III
Bemagtig wees om 'n betekenisvolle loopbaan in die landbou te volg.
Opleidingsgelde: R5 000
Wie sal Oorweeg word vir die Program?
Studente wat beplan om aansoek te doen vir die Diploma in Landbou: Keldertegnologieprogram moet enige twee van die volgende vakke op Senior Sertifikaatvlak geslaag het:
Aansoekers moet ook die Hor Sertifikaat in Landbouprogram voltooi het, met Wynmakery en Wynwetenskap as keusevakke, of 'n gelykstaande kwalifikasie h.
Hoe om Aansoek te Doen
Landbouopleiding vir Jong Beroepslui (Meesters)
Tel: 021 808 5191
Die program maak voorsiening vir navorsingsgeriewe en redelike navorsingsuitgawes. Elke kandidaat is egter verantwoordelik vir haar/sy eie verblyf- en lewenskoste.
Opleiding in Landbou en verwante studiegebiede, in die vorm van Kortkursusse en Leerlingskappe, word aangebied deur die Elsenburg-landboukollege.
Di 3-jaar kwalifikasie behoort in 2004 te begin, onderworpe aan die goedkeuring van die Raad vir Hor Onderwys en sal die ou Hor Sertifikaat in Landbou vervang. Dit is bedoel vir iemand wat beplan om 'n landbouloopbaan te volg of in 'n landbou-verwante bedryf te werk. Die student word toegerus met die produksie-, tegniese en bestuursvernuf wat nodig is in landbou en agri-verwante bedrywe.
Di kwalifikasie is vir mense wat in agri-sake werk en belangstel om haar of sy studies voort te sit in 'n gekose spesialiteit. Dit is 'n afstandsonderwysprogram wat aangebied word as 'n ervaringsgewyse leerprogram in samewerking met 'n mentor in agri-sake.
Akkerbou / Weidingswetenskap III
Aansoekvorms is beskikbaar op die Elsenburg-webwerf.
Die program bestaan uit twee fases. Die eerste behels gestruktureerde indiensopleiding vir ses maande.
Diploma in Landbou: keldertegnologie
Jaar 2: R3 240 plus R360 per opsionele vak
Di spesialisprogram is gemik op wynmakers en diegene wat daarin belangstel om 'n loopbaan in die wynbedryf te volg.
Wynskeikunde Teorie III
Di gestruktureerde, drie-jaar Meestersgraadprogram is daarop gemik om voorheen-benadeelde indiwidue op te lei wat loopbane wil volg in die Landbousektor.
Inligting is ook beskikbaar oor spesifieke kursusse, grade en opleidingsektore in die Landbousektor:
Bykomende opvolg-opleidingsessies op plase en persele kan gerel word teen 'n voorgeskrewe tarief.
Navrae moet gerig word aan:
Faks: 021 884 4319
Vir die nuutste curriculum- en kursusskedule, besoek die Elsenburg-webwerf.
Aan die einde van die program sal suksesvolle kandidate:
Die Departement bied ook beurse aan vir mense wat in landbougebiede studeer:
Die aard van die program
n Meestersgraad in landbou h.
die Wes-Kaapse Departement van Landbou die Fakulteit van Landbouwetenskappe aan die Universiteit van Stellenbosch.
Verdere Onderwys en Opleidings- (VOO) kursusse vir Landbou
Voortsettingsgelde: R1 000
Alle kursusse kan ook weg van die Elsenburg-landboukollege aangebied word, mits die nodige opleidingsgeriewe en -toerusting beskikbaar is.
Die Aard van die Program
Na voltooiing van die opleidingstydperk sal deelnemers volgens kontrak verplig wees om aangestel te word vir 'n tydperk gelykstaande aan minstens hulle deelname aan die program as 'n paslik-gefinansierde vakature beskikbaar sou wees op die gebied van die opleiding wat die persoon ontvang het.
Uitbreidings- en Verkoopsbestuur III
Tel: 021 808 5452
plantpatologie wetenskaplikes op die veeartsenygebied.
Kursusbywoners moet hulle ID-boekies beskikbaar h.
Die sluitingsdatum vir aansoeke is 31 Augustus.
