b Die gronde waarop die appl gebaseer is.
daar geen ander faktore in die omgewing aanwesig is wat ingevolge enige ander toepaslike Wet 'n negatiewe inwerking op die lewens of gesondheid van die ingewydes kan h nie;25
toestemming van die ouer van ingewydes jonger as 18 jaar;
Die Hoof van die Departement moet binne 14 dae na ontvangs van die appl reageer, en die appellant moet behoorlik oor die uitslag in kennis 20 gestel word.
Aanwysing van Omgewingsgesondheidsbeampte
"Inisiasieskool" 'n plek waar een of meer ingewydes ingewy word, waarna ook verwys word as "LEBOLLO" , "BOGWERA" of "BOJALE";
Waar 'n geskikte chirurgiese instrument ingevolge paragraaf (b)(ii) voorgeskryf of voorsien word, moet die betrokke Distrik Mediese Beampte of iemand wat deur die Distrik Mediese Beampte daartoe gemagtig word, aan die tradisionele snydokter demonstreer of hom 45 oplei oor die gebruik daarvan.
tradisionele snydokter" 'n persoon wat opgelei en ondervindig het vir die uitvoering van tradisionele besnyding en behandeling van ingewydes; en "voorgeskryf" by regulasie voorgeskryf. 25
Hoof van die Departement appl aanteken indien hy of sy nie tevrede is nie met die besluit geneem deur die Distrik Mediese Beampte ingevolge artikels 2 en 6 .
 'n Persoon mag nie 'n Inisiasieskool hou of 'n ingewyde behandel nie sonder om 'n aansoek in te dien en skriftelike toestemming te verkry vanaf die Distrik Mediese Beampte vir die distrik waarin die Inisiasieskool gehou of die ingewyde behandel word: Met dien verstande dat die subartikel nie van toepassing is op die behandeling van 'n ingewyde in 'n hospitaal of deur 'n gekwalifiseerde mediese praktisyn nie. 30 35
Departement"die Departement van Gesondheid in die Provinsie; 15 "Departementshoof" die Departementshoof van die Departement van Gesondheid in die Provinsie;
In hierdie Wet, tensy uit die samehang anders blyk, beteken
Die LUR moet ten minste een Omgewingsgesondheidsbeampte per distrik skriftelik aanwys as 'n inspekteur vir Inisiasieskole.
besnyding" die besnyding van 'n persoon as deel van 'n tradisionele praktyk;10 "chirurgiese instrument" 'n instrument wat gebruik word vir die uitvoer van besnyding, en "instrument" het 'n ooreenkomstige betekenis;
Geldigheidsduur van toestemming
Die besluit waarteen geappelleer word; 15
Beperking van persoon wat 'n ingewyde behandel
toestemming" toestemming in die vorm van 'n dokument bedoel deur Aanhangsels A en B, wat deur die Distrik Mediese Beampte ingevolge artikel 8 (a) uitgereik word; 10
 Die ouer van 'n voornemende ingewyde moet, ten opsigte van 'n voornemende ingewyde onder die ouderdom van 18 jaar, die 25 toestemmingsvorm bedoel in Aanhangsel C voltooi en onderteken.
'n Tradisionele snydokter wat aansoek om toestemming gedoen het om `n besnyding uit te voer, moet binne een maand vanaf die datum van die aansoek, bewys indien van nakoming van die voorwaardes waarna in Aanhangsel A verwys word, by gebreke waarvan die aansoek verval.
Slegs die tradisionele snydokter, mediese praktisyn, die Distrik MedieseBeampte of 'n ander persoon wat deur die Distrik Mediese Beampte daartoegemagtig is, mag 'n ingewyde behandel.
d Die Distrik Mediese Beampte, of 'n persoon wat sodanige Distrik Mediese Beampte bystaan, moet die voorwaardes voorlees in die amptelike taal wat deur die tradisionele snydokter wat om toestemming aansoek doen, verstaan word.
Die tradisionele snydokter wat aansoek doen om 'n Inisiasieskool te hou of ingewydes behandel moet die dokument bedoel in Aanhangsel B in die Skedule voltooi en die Distrik Mediese Beampte moet dit ook onderteken om te verklaar dat die voorwaardes daarin vermeld noukeurig aan die tradisionele snydokter verduidelik is in 'n amptelike taal wat deur die tradisionele snydokter verstaan word.
Mediese en Omgewingsgesondheidsvereistes; en
uitreiking van toestemming om 'n ingewyde te besny of behandel;
'n Persoon, met inbegrip van die ouer van 'n ingewyde, mag nie met die Distrik Mediese Beampte inmeng of hom in die uitvoering van sy of haar pligte onder hierdie Wet belemmer nie.
tradisionele instrument" 'n instrument wat deur 'n tradisionele snydokter vir die uitvoering van 'n besnyding gebruik word; 15
Die ouer van 'n ingewyde moet, benewens alle ander verantwoordelikhede van sodanige ouer ten opsigte van die ingewyde, bystand en samewerking lewer soos voorgeskryf in belang van die gesondheid van die ingewyde, versoek word.
Die LUR moet die aansoekprosedures voorskryf, wat die volgende moet insluit:
Engelse teks deur die Premier bekragtig en geteken.
b goedkeuring van die Tradisionele Owerheid waar van toepassing;
tradisionele praktyk" behels 'n praktyk volgens die gewoonte, godsdiens of enige rels van soortgelyke aard; 20
(e)bewys van ondervinding en kundigheid betreffende die hou van 'n Inisiasieskool.
Dit is 'n oortreding om 'n ingewyde tot 'n Inisiasieskool toe te laat sonder syuitdruklike ingeligte toestemming of die toestemming van 'n ouer.
Bevoegdhede en funksies van die Distrik Mediese Beampte
ingewyde" 'n persoon in enige stadium van die inisiasieproses soos in hierdie Wet beoog;
Die Distrik Mediese Beampte het die reg van toegang tot enige persel ofkan enige geleentheid of aanleg bywoon waar besnyding uitgevoer of 'ningewyde behandel word.
 Die Distrik Mediese Beampte moet, benewens enige ander bevoegdhede en funksies aan hom of haar toevertrou deur of ingevolge die Wet, die volgende bevoegdhede en funksies beoefen en uitvoer:
Omgewingsgesondheidsbeampte" 'n persoon waarna in artikel 9 verwys word wat 'n Inisiasieskool moet inspekteer;
Toestemming deur ouer
Inisiasieskool 'n ander ingewyde behandel of poog om te behandel nie.15
koerant" die Provinsiale Koerant van die Provinsie;30 "LUR" die Lid van die Uitvoerende Raad verantwoordelik vir Gesondheid in die Provinsie;
die gebruik van 'n chirurgiese instrument weier wat die 35 tradisionele snydokter beoog om te gebruik; en ii n geskikte chirurgiese instrument voorskryf of voorsien waar die die gebruik van 'n bepaalde instrument ingevolge subparagraaf geweier is.40
'n Tradisionele snydokter wie se aansoek soos beoog in subartikel 3 verval het, kan van nuuts af by die betrokke Distrik Mediese Beampte om toestemming aansoek doen, en die bepalings van hierdie Wet sal geld asof daar vir die eerste keer aansoek gedoen word.
Mediese Praktisyn" 'n persoon wat as sodanig onder die Wet op35 Gesondheidsdiensberoepe, 1974 (Wet No. 56 van 1974) geregistreer is;
e Die tradisionele snydokter wat om toestemming aansoek doen om 'n besnyding uit te voer en die Distrik Mediese Beampte moet die dokument voltooi wat die voorwaardes bevat wat in Aanhangsel A bedoel word.
Die Distrik Mediese Beampte kan:
 'n Persoon wat die bepalings van artikels 2 , 3 en 5 oortree, is skuldig aan 'n misdryf en by skuldigbevinding blootgestel aan 'n boete of gevangenisstraf vir 'n tydperk van hoogstens ses maande.
a b die ouer van 'n ingewyde of 'n voornemende ingewyde; of die persoon met wettige aanspraak op sorg vir 'n ingewyde of voornemende ingewyde; 'n 5
Toestemming om 'n besnyding uit te voer 20
 Die voornemende aansoeker vir die hou van 'n Inisiasieskool of die behandeling van ingewydes en die uitvoering van besnyding kan by die
 'n Ingewyde mag nie op enige stadium gedurende of n die hou van 'n
Distrik Mediese Beampte" 'n mediese beampte waarna in artikel 2 verwys word;20 "hierdie Wet" sluit regulasies in wat onder die Wet uitgevaardig is;
a goedkeuring deur die Plaaslike Munisipaliteit; 40
Korttitel 30 14. Die Wet heet die Vrystaatse Inisiasieskoolgesondheidswet, 2004.
Die tydperk vir inisiasie mag nie twee kalendermaande oorskry nie. 10
Die appl moet binne 30 dae ingedien word vanaf die datum nadat 10 kennisgewing van die besluit van die Distrik Mediese Beampte ontvang is.
(a) Die geldigheidsduur van toestemming ingevolge hierdie Wet toegeken, is soos voorgeskryf.25
iii die voedsel op 'n higeniese wyse berei word; 20
daar voldoende beskutting teen die natuurlike elemente is;
n ingewyde na 'n gesondheidsinstelling verwys indien nodig;
Die LUR kan regulasies uitvaardig met betrekking tot enige aangeleentheid wat na mening van die LUR nodig of wenslik sal wees om die mikpunte die Wet te verwesenlik.
 'n Tradisionele snydokter mag nie 'n besnyding in die Provinsie uitvoer sonder die skriftelike toestemming van die Distrik Mediese Beampte vir die distrik waar die besnyding gedoen moet word nie: Met dien verstande dat die subartikel nie van toepassing is op die behandeling van 'n ingewyde in 'n 25 hospitaal of deur 'n gekwalifiseerde mediese praktisyn nie.
Provinsie" die Vrystaat Provinsie ingestel deur artikel 103 van die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika, 1996 (Wet No. 108 van 1996);
tradisionele owerheid" 'n tradisionele owerheid wat gestig is ingevolge 'n wet wat erken word deur artikel 211 van die Grondwet;
In die appl moet vermeld word:
 Die minimum ouderdom vir ingewydes is soos voorgeskryf.
hou van rekords en statistieke wat met besnyding verband hou en daaroor verslag doen, soos aan die Departement voorgeskryf; 40
Alle ingewydes moet voor toelating tot 'n Inisiasieskool oor 'n medieseverslag beskik wat getuig van goeie gesondheid, nie ouer as 30 dae is nie enop 'n voorgeskrewe vorm voltooi is vanaf 'n primregesondheidsorgverpleegkundige of 'n mediese praktisyn.
Appl teen die besluit geneem deur die Distrik Mediese Beampte
Die voornemende ingewyde wat 18 jaar of ouer is en wat nie ouerlike toestemming benodig nie, moet 'n toestemmingsvorm bedoel in Aanhangsel D voltooi en onderteken.
die toevoer van skoon water voldoende is; 15
a 'n Tradisionele snydokter kan soos voorgeskryf aansoek om toestemming doen om 'n besnyding uit te voer en sodanige toestemming kan slegs verleen word indien die voorwaardes in 30 Aanhangsel A bedoel, nagekom word.
Om voorsiening te maak vir die nakoming van gesondheidstandaarde in tradisionele Inisiasieskole; om voorsiening te maak vir die verlening van toestemming vir die uitvoering van 'n besnydingsoperasie en die hou van Inisiasieskole; en om voorsiening te maak vir verwante aangeleenthede.
Toestemming om 'n Inisiasieskool te hou of om ingewydes te behandel
Die instrumente vir besnyding gehou, voorberei en gebruik word op 'n wysewat nie enige risiko van besering, siekte of dood vir die ingewyde inhou nie.
ouer" -
Beampte, moet die voorgeskrewe vereistes wat in die aansoekvorm vermeld word, voorlees in die amptelike taal wat verstaan word deur die persoon wat om toestemming aansoek doen.
ii daar aanvaarbare wasgeriewe is;
opdrag gee dat 'n Inisiasieskool gesluit word waar sodanige skool die bepaalings van hiedie Wet oortree.
Die Omgewingsgesondheidsbeampte moet 'n Inisiasieskool inspekteer om seker te maak dat 
Pligte en verantwoordelike van Omgewingsgesondheidsbeampte 10
'n Persoon wat die bepalings van artikel 61 oortree is skuldig aan 'noortreding, en by skuldigbevinding blootgestel aan 'n boete ofgevangenisstraf vir 'n tydperk van hoogstens tien jaar, of gevangenisstraf vir'n tydperk van vyf jaar sonder die keuse van 'n boete.
b Wanneer 'n bestaande vaste termyn toestemming verval en 'n aansoek vir die hernuwing daarvan by die Distrik Mediese Beampte ingedien is, bly sodanige toestemming geldig totdat die aansoek afgehandel is.
Die Distrik Mediese Beampte, of 'n persoon wat die Distrik Mediese Beampte bystaan en in die teenwoordigheid van die Distrik Mediese
