Tel: 044 803 3700
Tel: 021 808 7667
Klein Karoo-opleidingsentrum
Skakel vir algemene navrae en besprekings:
Tel: 021 808 5252
Sektor Onderwys en Opleiding
R50 per persoon per dag (Op 'n ander plek as 'n opleidingsentrum)
Studiemateriaal is beskikbaar in Afrikaans en Engels of in die voorkeurtaal wat deur die deelnemer aangedui word. Aansoekers wat 'n ander taal versoek as di wat met die kursus beskikbaar is, sal relings moet tref vir 'n tolk.
Landbou-ekonomie / Landboubestuur sal later in 2006 aangebied word.
algemene landbou groente- en vrugteproduksie wingerdbou veeteelt landbou-ingenieurswese, -bestuur en -ekonomie geestes- en maatskaplike wetenskappe
Kursusdeelnemers moet 'n registrasievorm invul. Die voltooide registrasievorm kan gestuur word aan die naaste opleidingsentrum of gefaks, gepos of per e-pos gestuur word aan:
Sel: 083 649 6945
Die Wes-Kaapse Landboudepartement bied deur die jaar 'n reeks kort kursusse aan. Onder die gebiede wat gedek word is:
Die prospektus gee 'n volledige lys van alle kort kursusse wat aangebied word en 'n kursusskedule gee besonderhede oor die maandelikse kursusse.
R120 per persoon per dag (By 'n opleidingsentrum, met verblyf en maaltye ingesluit)
Die koste verskil afhangende van waar die kursus aangebied word.
Die tariewe sluit BTW in en geld sal nie terugbetaal word as bywoning gekanselleer word minder as 'n week voor die aanvangsdatum van die kursus nie. Lesingsmateriaal word verskaf.
Bewys van betaling moet gefaks word aan:
Kursusgeld vir enige kursus by enige opleidingsentrum kan direk inbetaal word in die Landboudepartement se bankrekening:
Kort Kursusse in Landbou
Tel: 027 482 1362
Tel: 044 272 6077
Bewys van betaling moet die volgende aandui:
Tel: 021 808 7668
Besprekings sluit 2 weke voor die aanvangsdatum van die kursus. Deelnemers kan die kursusgeld direk in die departement se bankrekening inbetaal of by die opleidingsentrum tydens registrasie. 'n Afskrif van die bewys van betaling moet gefaks word aan:
Rekeningnommer: 405 491 0586
Departement van Landbou
Faks: 044 272 3141
Faks: 044 874 7730
Faks: 027 482 1362
Tel: 021 808 5482
Takkode: 638909
Sel: 083 642 0607
Sel: 082 885 5871
Kursusse voldoen aan SAKA-goedgekeurde eenheidstandaarde en deelnemers kan beoordeel (of ge-eksamineer) word volgens die toepaslike kriteria. Deelnemers kan besluit of hulle beoordeel wil word of nie. Deelnemers wat nie beoordeel word nie, of nie slaag nie, kry 'n Sertifikaat van Bywoning, terwyl suksesvol beoordeelde deelnemers 'n Sertifikaat van Bevoegdheid sal kry na die voltooiing van 'n kursus. Hulle kry ook krediete vir die eenheidstandaarde wat deur die kursus gedek word.
Sel: 083 909 3958
Kursusse word net aangebied as 'n voorgeskrewe aantal studente aansoek gedoen het, gewoonlik 'n minimum van 8 en 'n maksimum van 25 studente. Kursusse kan op ander plekke as die Elsenburgkampus aangebied word indien nodig en as die toerusting beskikbaar is. Bykomende opvolgopleidingsessies op plase en op ander plekke kan gerel word teen voorgeskrewe tariewe.
R70 per persoon per dag (By 'n opleidingsentrum)
Hoe om in te skryf vir 'n kursus
Sel: 082 909 3959
Tel: 021 808 7708
Sel: 082 808 0989
Sel: 082 901 1730
Faks: 021 808 7652
Datum van kursus
Vir navrae oor spesifieke vakke, skakel:
Sel: 083 642 0609
Tel: 021 808 5486
Sel:083 641 5162
Bevestiging van kursusbesprekings word gestuur aan deelnemers nadat die kursusgeld ontvang is. Deelnemers moet hulle ID-boekies by hulle h met registrasie.
Tel: 021 808 5452
Landbou-ingenieurswese
Wingerdbou en olyfproduksie
Titel van kursus
