Kontakbesonderhede:
Die volgende word beskou as 'n tweede posadres:
Die Suid-Afrikaanse Poskantoor het 'n maatskaplike verpligting om elke huishouding van 'n adres te voorsien. Dit lewer op die oomblik omtrent ses-miljoen posstukke per dag by amper drie-en-'n-half-miljoen straatafleweringspunte en byna twee-miljoen posbusse af. Daar is nog meer as twee-miljoen posbusse landwyd beskikbaar vir verhuring.Die Poskantoor se huidige afleweringsbeleid bepaal dat alle eerste posadresse gratis aan klinte verskaf word, onder wie boere en eienaars van kleinhoewes.
Alle gebiede waar daar straataflewering is (afgesien van of die klint dit wil gebruik of nie).
Die volgende word beskou as 'n eerste posadres:
As 'n klint woon in 'n gebied waar posbusse verskaf word as 'n eerste posadres, maar verkies om gebruik te maak van 'n bykomende posbus.
Aansoek doen om nuwe Posbus- of Privaatsakdienste.
Posbusse in gebiede waar straataflewering onmoontlik is, byvoorbeeld op plase.
Betaal jou hernuwing aanlyn met die gebruik van 'n veilige kredietkaart-betaalstelsel.
Jou hernuwingskennisgewings en belastingfakture vir beide Posbusse en Privaatsakke nagaan.
Jy kan:
Posbusse in gebiede waar daar geen straataflewering is nie, wat klinte dwing om pusbusse te gebruik.
Wanneer 'n posbus gehuur word, word twee sleutels verskaf nadat 'n sleuteldeposito en die huurbedrag (waar van toepassing) betaal is. Die deposito word terugbetaal nadat die diens gekanselleer en beide sleutels aan die posmeester terugbesorg is. As 'n sleutel verlor e raak, moet die posmeester dadelik ingelig word sodat die posbus 'n nuwe slot kan kry. Die posbushuurder is verantwoordelik vir die koste van 'n nuwe slot en sleutels (vra die posmeester om meer inligting).
Adresbusse in gebiede waar daar geen straataflewering is nie.
Registreer nou en jy's gereed.
Soek 'n Poskode (Diens)
Staafkode jaarlikse hernuwingskennisgewings vir posbusse, adresbusse en privaatsakke word op 1 November in posbusse geplaas en moet voor 31 Januarie ingedien word by die naaste betaalkantoor. Klinte kan nog die posbus hernu deur 'n jaarlikse hernuwingsvorm by die toonbank te kry, as hulle hul staafkode een verloor het. As die jaarlikse hernuwingskennisgewing nie ingedien word en die huurgeld (indien van toepassing) nie voor 31 Januarie (indien van toepassing) betaal word nie, sal die posbus gesluit word.
Doen Aansoek om 'n Sakepos-afleweringsdiens (Diens)
Bestuur jou profiel en adres.
E-pos- en SMS-aanmanings kry dat dit tyd is om te hernu.
Posbushuur is van toepassing van 1 Januarie tot 31 Desember van elke jaar en is betaalbaar voor 31 Desember. 'n Deel van 'n kalenderkwartaal word beskou as 'n volle kwartaal.
Jy kan jou jaarlikse Posbus- of Privaatsakhuur hernu deur die Suid-Afrikaanse Poskantoor se veilige aanlynbetaalstelsel te gebruik.
Die Poskantoor sal positems aanstuur, teen 'n minimale bedrag, vir klinte wat trek van een plek na 'n ander as hulle die aansoekvorm voltooi vir die aanstuur van pos en dit indien by die naaste betaalkantoor.
Hernu Posbusse en Privaatsakke Aanlyn
As 'n klint woon in 'n gebied waar daar straataflewering is, maar verkies om 'n posbus te gebruik.
