Die Regering van Suid-Afrika
die implementering van nasionale beleid en wetgewing die kordinering van die funksies van die Departement van Gesondheid die voorbereiding en inisiring van wetgewing die verrigting van enige ander uitvoerende funksie soos bepaal in die Grondwet of in nasionale wetgewing
Ministerie van Gesondheid
Die Ministerie is verantwoordelik vir die ontwikkeling van beleid en wetgewing in die gesondheidsektor. Die Ministerie is ook verantwoordelik vir die volgende:
