Van die programme en projekte waarby die Departement tans betrokke is, is die:
Oorgrens-bewaringsgebiede
Nasionale Omgewingsopvoedingsprogram (NOOP)
Die Regering van Suid-Afrika
Die Departement se aktiwiteite word ontwikkel en uitgevoer deur die vyf departementele takke:
Departement van Omgewingsake en Toerisme
Die Skoonste Stad-kompetisie 2003
bevorder die volhoubare ontwikkeling, benutting en beskerming van ons natuurlike en kulturele bronne vestig verantwoordelike toerisme wat die volhoubaarheid van die omgewing verseker en bydra tot werkverskaffing en 'n beter lewensgehalte benut die vaardighede, ervaring en kennis van die omgewing van alle Suid-Afrikaners verseker regverdige toegang tot alle voordele afkomstig van ons natuurlike en kulturele bronne bemagtig die Suid-Afrikaanse publiek, gemeenskappe en organisasies deur deelname, omgewingsopvoeding, vermobou, navorsing en inligtingsdienste werk saam met alle betrokke belanghebbendes en regeringsfere in die gees van goeie staatsbestuur verseker dat internasionale deelname en alle verpligtinge onderneem word binne die konteks van Suid-Afrika se omgewingsbeleid en -beginsels
Biodiversiteit en Bewaring
Wildekus Ruimtelike Ontwikkelingsinisiatief se loodsprogram
Die doel van die Departement van Omgewingsake en Toerisme is om op die volgende wyses omgewingsbestuur en toerisme vir volhoubare ontwikkeling vir almal te lei:
Toerisme: Sakeontwikkelingsprojekte en -programme
Stand van die Omgewing-projek
