Aansoek om Finansiering vir Maatskaplike Diensorganisasies
Artikel 14 Handleiding: Departement van Maatskaplike Dienste en Armoedeverligting
Hierdie dokumente is ook onder lewensgebeure en kategorie in die Jou Lewe en Onderwerpe afdelings gelys.
Regeringsriglyne, handleidings en voorligting word alfabeties volgens titel gerangskik.
Hierdie handleiding is opgestel in ooreenstemming met die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting, Wet 2 van 2000. Dit verklaar die struktuur van die Departement van Maatskaplike Dienste en Armoedeverligting en die aard van die rekords wat deur die Departement gehou word, en dui aan hoe aansoek gedoen moet word om toegang tot daardie rekords te verkry. 
Lertipe: pdf
Organisasies wat aansoek wil doen om finansiering van die Departement van Maatskaplike Dienste en Armoedeverligting moet di riglyne vir finansiering deeglik lees. Stel jou diensplan op volgens die aanwysings en dien 'n ondertekende plan in by die betrokke Distrikskantoor teen 31 Januarie2006. NB: Dit is belangrik dat die ingligting in die riglyne noukeurig gevolg moet word. 
Riglyne, Handleidings en Voorskrifte : A
