Lertipe: pdf
Verslae en Navorsing: 
Suid-Afrika is 'n dor land met 'n gemiddelde renval van net meer as die helfte van die wreldgemiddelde van 900mm per jaar. Verder is die renval oneweredig versprei oor verskillende dele van die land. In terme van internasionale norme sal Suid-Afrika binne die afsienbare toekoms as "waterskaars" geklassifiseer word. 
Hierdie publikasies is ook onder die toepaslike lewensgebeurtenisse en kategorie in in die U Lewe en Onderwerpe gedeeltes gelys.
Regeringsverslae en navorsingsdokumente alfabeties gelys volgens die titel.
