die water kenmerke (damme, riviere)
Tel: 021 483 3499
A2 papier - R30 per vel
Alle ruimtelike data word sonder verspreidingsregte verskaf. Ruimtelike data wat deur die Departement verskaf is, mag nie in enige vorm (waarde toegevoeg of nie) vir enige liggame/partye buite jou betrokke organisasie/departement gekopieer, herversprei of verkoop word nie.
die streekskenmerke distrik- en munisipale grense, sensusgebied grense die maatskaplike kenmerke (polisiekantore, skole)
Eiendomsontwikkeling en Bestuur
A1 papier - R37 per vel
Die volgende tariewe is op buite-klinte van toepassing:
Die Department stel kaarte van die Wes-Kaap Provinsie saam waarop verskillende geografiese kenmerke met gebruik van die Geografiese Inligtingstelsel (GIS) uitgebeeld word. Hierdie kaarte is beskikbaar vir interne en buite-klinte. Verskaf die volgende besonderhede wanneer 'n kaart aangevra word:
Faks: 021 483 4185
die kadastrale kenmerke (erwe, plase, strate, servitute)
Kaarte moet skriftelik (per e-pos/faks/brief) aangevra word van die Inligtingsdienste komponent by die adres wat verskaf word.
A3 papier - R24 per vel
Die vormlers word in kompaklerargiewe geberg. Daar word aanbeveel dat WinZip of 'n soortgelyke toepassing daarvoor gebruik word.
die gesondheidkenmerke hospitale, klinieke, gesondheiddistrikte, gesondheidstreke die infrastruktuur kenmerke (rioolpype, kragdrade)
die omgewingkenmerke (reservate, plantegroei CAPE-data)
Die Departement van Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning
Kry meer besonderhede by:
n Handleiding (162 KB - 4 bladsye) oor die saamstel van kaarte met die gebruik van ArcExplorer, kan afgelaai word.
A4 papier - R24 per vel
Departement van Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning (Wes-Kaapse Provinsiale Regering)
Die maak van jou eie Kaarte met behulp van Vormlers
Departement van Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning
Tjek- of kontantbetalings sal aanvaar word. Tjeks moet uitgemaak word aan die Departement van Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning.
Tel: 021 483 3688
Die Department kan nie verantwoordelik gehou word vir enige foute wat in die datastelle mag voorkom nie.
die grootte van die kaart (A0, A1, A2, A3, A4)
die aantal kopie verlang die kontakbesonderhede en afleweringsadres die voorgestelde spertyd
die topografiese kenmerke (kontoere, natuurlike kenmerke)
A0 papier - R44 per vel
die vervoer kenmerke (paaie, spoorlyne)
Die Department bied twee soorte karteringsdienste aan:
